Tag: plaagbeheer

Home plaagbeheer
Navorsing oor plaagbeheer – Kosmos 94.1
Post

Navorsing oor plaagbeheer – Kosmos 94.1

Navorsing oor plaagbeheer Navorsers meen die bewaring van ongewerweldes waarborg plaagbeheer en verhoogde produktiwiteit, sonder om eko-stelsels te skaad. Plae is verantwoordelik vir ongeveer 10 persent van oesverliese elke jaar, en die beheer daarvan het gelei tot die wydverspreide gebruik van chemiese plaagdoders. Navorsers in Brasilië, die VSA en die Tsjeggiese Republiek het nou vorige...