Boere beset plaas net buite Gobabis ‘n Groep boere wat in die munisipale gebied van Gobabis onwettig vee aangehou het en vir ‘n geruime tyd gestry het met die munisipaliteit, het plaas Witsand, ongeveer 130 kilometer wes van Gobabis onwettig beset. Die plaas lê reeds vier jaar braak en is deur die regering gekoop om...
Tag: plaas
Amushelelo se optog vind vandag plaas
Amushelelo se optog vind vandag plaas Die aktivis en lid van die Namibia Economic Freedom Fighters, Michael Amushelelo sal vandag sy optog teen jeugwerkloosheid hou. Dit begin om agt-uur by die jeugkompleks in Katutura. Amushelelo het toestemming vir die optog, na verlede jaar se chaos wat hom sewe maande agter tralies gelaat het, by die...
Australiese plaas verbou die wêreld se grootste bloubessie
Australiese plaas verbou die wêreld se grootste bloubessie ’n Australiese plaas het die rekord vir die wêreld se grootste bloubessie verpletter met ’n vrug so groot soos ’n tafeltennisbal. Die monster is in November gepluk en in ‘n vrieskas gebêre. Die monster bloubessie was amper 4cm breed en het 20,4 g geweeg, ongeveer 10 keer...
Sensus plaas druk op gesondheid
Sensus plaas druk op gesondheid Ben Nangombe, uitvoerende direkteur van gesondheid, sê die voorlopige bevolking- en behuisingsensusresultate, wat deur die Namibiese Statistiek-aganetskap vrygestel is, beteken die ministerie is onder groot druk en moet ekstra hard werk om gesondheidsorgdienste aan die groeiende bevolking te lewer. Maar presies wat nodig is, weet hulle nog nie. Post navigation...
VN plaas hoop op ooreenkomste
VN plaas hoop op ooreenkomste Die Verenigde Nasies se Omgewingsvergadering het vertroue uitgespreek in sy vermoë om klimaatsverandering te pak deur multilaterale omgewingsooreenkomste. Die ooreenkomste dek ‘n wye omvang van kwessies, wat wissel van die beskerming van die atmosfeer, en volhoubare bestuur van chemikalieë en afval, tot die beëindiging van die verlies aan natuur en...
Bafana plaas Suid-Afrikaanse sokker in die kollig
Bafana plaas Suid-Afrikaanse sokker in die kollig Bafana Bafana se veldtog vir kontinentale glorie het in die halfeindstryd van die Afrikabeker geëindig, toe hulle met strafdoele deur Nigerië geklop is. Die wedstryd het ná ekstra tyd een-elk geëindig, waarna die Nigeriese doelwagter, Stanley Nwabali, twee strafskoppe gekeer het en Nigerië deurgedring het na die eindstryd....
Gobabis-stedelike boere kan nie plaas Witsand kry
Gobabis-stedelike boere kan nie plaas Witsand kry Die landbou-minister, Calle Schlettwein, het geantwoord op ‘n brief van die Landless People’s Movement wat hom gevra het om voormalige generasionele boere by Gobabis te help teen uitsetting. Die minister sê hy kan nie die plaas Witsand in die Omaheke-distrik aan hulle beskikbaar maak nie, want die plaas...
EU plaas Hamas-leier op swartlys
EU plaas Hamas-leier op swartlys Die Europese Unie het die leier van Hamas in Gaza, Yahya Sinwar, op sy swartlys vir terroristesanksies gevoeg na aanleiding van die aanvalle op Israel op 7 Oktober. Internasionale nuusagentskappe berig die stap beteken Sinwar is onderhewig aan ʼn bevriesing van bates in die 27 lidlande van die EU en...
Nuwe opname waar Trump druk op verkiesingsbeamptes plaas
Nuwe opname waar Trump druk op verkiesingsbeamptes plaas Donald Trump het druk op amptenare om nie die 2020-verkiesingsuitslae in Michigan te sertifiseer nie, geplaas. Dit is volgens oudio-opnames. Die beskuldigings kom soos Trump weer vir president verkiesbaar is en gereed is om die Republikeinse benoeming in 2024 te kry – ondanks beide staats- en federale...
Dakar-voorbereiding vind in Namibië plaas
Dakar-voorbereiding vind in Namibië plaas Die 46ste uitgawe van die Dakar-tydren en die vyfde uitgawe wat in Saoedi-Arabië gehou word, bied aan mededingers ‘n nuwe roete vir die byeenkoms wat van 5 tot 19 Januarie aangebied word. Die 12 fases sal 7 974 kilometer beslaan wat die koninkryk se vele terreine deurkruis, met 60 persent...