Honde in plaas van kinders geseën ’n Tradisionele seremonie vir kinders vind aanklank onder troeteldiereienaars in Japan, waar honde en katte al hoe meer aandag geniet te midde van die land se dalende geboortesyfer. Eienaars neem hulle dierekinders na die Zama-heiligdom, wat uit die 6de eeu dateer en sowat 35 kilometer suidwes van Tokio geleë...
Tag: plaas
Meatco se laat betaling plaas boere in NamRA-penarie
Meatco se laat betaling plaas boere in NamRA-penarie Die onlangse krisis wat Meatco produsente weens laat betalings in die gesig gestaar het, het ook ‘n effek op BTW-betalings gehad. Die Namibiese Landbou-unie sê aangesien die BTW-wet vereis dat uitset BTW verklaar word op die datum van faktuur en nie datum van betaling nie, het dit...
Gauteng-landbou plaas voedselsekerheid in gevaar
Gauteng-landbou plaas voedselsekerheid in gevaar Die DA in Gauteng sê die provinsiale landboudepartement plaas voedselsekerheid verder in gevaar deur nie broodnodige toerusting aan boere in die provinsie te verskaf nie. Dit is weens ‘n fout in die agri-verwerkingstoerusting tender-advertensie. Die DA-lid, Bronwynn Engelbrecht, sê vroeër vanjaar is ‘n tender geadverteer vir die voorsiening van agri-verwerkingstoerusting...
Afrika se grootste hervestiging van aasvoëls vind in Oos-Kaap plaas
Afrika se grootste hervestiging van aasvoëls vind in Oos-Kaap plaas Die Suid-Afrikaans departement van die omgewing het magtiging verleen vir die verskuiwing van die eerste groep van 155 aasvoëls na ‘n nuwe tuiste in die Oos-Kaap as deel van die grootste hervestiging van aasvoëls ooit. Die fasiliteit van VulPro by die Shamwari private wildreservaat sal...
Mulunga se verhoor vind die week plaas
Mulunga se verhoor vind die week plaas Plaaslike media berig dat die beleërde geskorste besturende direkteur van Namcor, Immanuel Mulunga, die week in sy dissiplinêre verhoor sal verskyn. Volgens die Engelse dagblad, The Namibian, word daar verwag dat hy antwoorde sal moet verskag. Mulunga is in April geskors na die oorbetaling van 100 miljoen Namibiese...
Hoërhof stop plan om Unisa onder administrasie te plaas
Hoërhof stop plan om Unisa onder administrasie te plaas Die Hooggeregshof in Pretoria het ‘n interdik teen die hoër onderwys-minister, Blade Nzimande, uitgereik wat hom verhinder om Unisa onder administrasie te plaas. Dit volg op ‘n hofaansoek wat deur die universiteit se raad ingedien is nadat Nzimande gister ‘n kennisgewing van sy voorneme beteken het....
Onwettige visvang in die noordooste vererger, vind snags met gewapende mans plaas
Onwettige visvang in die noordooste vererger, vind snags met gewapende mans plaas Onwettige visvang in die noordoostelike riviere van die Zambezi en Okavango is ‘n groot uitdaging. Die Namibiese polisie in die Zambezi-streek het ‘n streng waarskuwing uitgereik teen onwettige visvang deur beide buitelanders en Namibiërs. Die vissers vang nou in die nag vis met...
Sluit Mnangagwa, Chamisa toe tot hulle Zim-belange eerste plaas
Sluit Mnangagwa, Chamisa toe tot hulle Zim-belange eerste plaas ‘n Bekende Zimbabwiese godsdiensleier het voorgestel dat die land se president en sy opposisie-teenstander in die naam van vrede toegesluit word. Katolieke vader Fidelis Mukonori sê dit sal moed en wysheid verg vir Zimbabwiese president Emmerson Mnangagwa en sy mededinger, Nelson Chamisa, om die belange van...
Bo Plaas campsite temporarily closed until November
State-owned enterprise, mandated to run the tourism facilities within the country, Namibia Wildlife Resorts (NWR) on Thursday announced the temporary closure of the Bo Plaas campsite. The campsite is located in the /Ai-/Ais Richtersveld Transfrontier Park along the Orange River in the //Karas Region and will be closed effective 14 September. “The temporary closure is...
Slaap-athon vind plaas om diere te help – Kosmos 94.1
Slaap-athon vind plaas om diere te help Die TEARS-diere-reddingsorganisasie maak gereed vir sy 10de jaarlikse fondsinsameling, die 2023 Slaapathon, wat volgende maand op die TEARS-diere-reddingsperseel in Kaapstad sal plaasvind. Die fondse wat tydens hier ingesamel word, sal gebruik word om TEARS se mobiele kliniek en veeartsenykundige uitreikdienste te ondersteun. Hierdie deurslaggewende dienste speel ‘n belangrike...