Tag: plaas

Home plaas
Ministerie neem plaas internet-landskap in die kollig – Kosmos 94.1
Post

Ministerie neem plaas internet-landskap in die kollig – Kosmos 94.1

Ministerie neem plaas internet-landskap in die kollig Die inligtingsministerie, in vennootskap met die Internetvereniging van Namibië en Unesco, het onlangs ‘n belangrike raadplegende vergadering in Windhoek belê. Die fokus van hierdie byeenkoms was die Namibië-nasionale-internet- omvattendheids-aanwyser-raamwerk. Die ministerie se woordvoerder, Shoki Kandjimi, sê die raamwerk is ontwerp om te dien as ‘n omvattende hulpmiddel vir...

Karakoel-boere plaas hoop op September veiling – Kosmos 94.1
Post

Karakoel-boere plaas hoop op September veiling – Kosmos 94.1

Karakoel-boere plaas hoop op September veiling Die Swakara-veiling wat op 9 Junie by Saga Furs in Helsinki, Finland plaasgevind het, het nie die verwagte verkope behaal nie en slegs 40 persent van die pelse is verkoop. Dit volg ná die ineenstorting van die pelsmark laat in 2020 en die gevolglike likwidasie van Kopenhagen Fur, wat...

AfriForum sê egpaar wreed op plaas aangeval
Post

AfriForum sê egpaar wreed op plaas aangeval

Die burgerregtegroep AfriForum het bevestig ‘n egpaar van Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal is wreed aangerand op hul plaas terwyl hul aanvallers geskree het, “Kill the Boer, kill the Farmer”. AfriForum se woordvoerder vir gemeenskapsveiligheid, Jacques Broodryk, sê vier aanvallers het toegang tot Tim en Amanda Platt se plaashuis verkry en die egpaar aangerand. Broodryk sê AfriForum...

Verwagte salarisverhogings plaas Gautengse fiskus onder druk – Kosmos 94.1
Post

Verwagte salarisverhogings plaas Gautengse fiskus onder druk – Kosmos 94.1

DA: Verwagte salarisverhogings plaas Gautengse fiskus onder druk Die DA in Gauteng sê die minister van finansies, Enoch Godongwana, het onlangs gewaarsku provinsies sal hoër as verwagte salarisverhogings uit hul bestaande begrotings moet befonds. Die ooreenkoms is eers bereik ná die begroting in Februarie ingedien is, en is dus nie ingereken nie. Adriana Randall van...

WGO plaas tradisionele medisyne onder die loep – Kosmos 94.1
Post

WGO plaas tradisionele medisyne onder die loep – Kosmos 94.1

WGO plaas tradisionele medisyne onder die loep Die hoof van die Wêreldgesondheidsorganisasie Tedros Adhanom Ghebreyesus is in Gujarat in Indië by die WGO se wêreldberaad oor tradisionele medisyne. Ghebreyesus sê tradisionele medisyne moet met primêre gesondheidsorg ingesluit word. Hy sê die tipe medisyne is ook meer volhoubaar. Post navigation Source link

Openbare vergaderings vind plaas by kusdorpe oor seismiese navorsing – Kosmos 94.1
Post

Openbare vergaderings vind plaas by kusdorpe oor seismiese navorsing – Kosmos 94.1

Openbare vergaderings vind plaas by kusdorpe oor seismiese navorsing Eastern Echo doen aansoek vir ‘n omgewingsklaring-sertifikaat vir 2D en 3D seismiese navorsing aflandig van Walvisbaai, Lüderitz en die Oranje-bekken vir petroleum-eksplorasielisensies. Openbare vergaderings in die verband sal op 9 Augustus op Oranjemund plaasvind, op 10 Augustus by Lüderitz en op 16 Augustus op Walvisbaai. Risk-Base...

Tweede Vroue en Landbouberaad vind in September plaas – Kosmos 94.1
Post

Tweede Vroue en Landbouberaad vind in September plaas – Kosmos 94.1

Tweede Vroue en Landbouberaad vind in September plaas Die tweede Vroue- en Landbouberaad vind vanaf 27 September by Nasionale Teater van Namibië in Windhoek plaas met die tema “Leveraging Technology and Innovation to Unleash the Potential of Agriculture and Value Addition,”. Op 28 September sal virtuele werkswinkels aangebied word. Dit sal ‘n unieke byeenkoms te...