Beter optrede in Mpumalanga teen plaasaanvalle nodig Die Vryheidsfront Plus doen ‘n dringende beroep vir optrede teen die toenemende plaasaanvalle in Mpumalanga. Die party eis spoedige optrede ná ‘n onlangse aanranding op ‘n 75-jarige vrou se kleinhoewe. Die voorval het plaasgevind skaars twee weke ná ‘n plaasmoord en aanranding op ‘n ander egpaar. Die party...
November 17, 2024