Tag: plaaslik

Home plaaslik
Uraan moet plaaslik benut word – Tweya
Post

Uraan moet plaaslik benut word – Tweya

Uraan moet plaaslik benut word – Tweya Tjekero Tweya, hoof van die parlementêre staande komitee oor natuurlike hulpbronne, voer aan dat ondanks Namibië se rykdom in hulpbronne soos uraan, die land steeds sy fokus op uitvoere plaas eerder as om dit binnelands vir energie te benut. Hy meen dit is kortsigtig. Volgens Tweya is daar...

Saara sê droogtehulp begin eers plaaslik dan word dit nasionaal
Post

Saara sê droogtehulp begin eers plaaslik dan word dit nasionaal

Saara sê droogtehulp begin eers plaaslik dan word dit nasionaal Die toestand van weivelde word daagliks meer desperaat weens ‘n gebrek aan reën. Diegene wat staatmaak op reëngevoede gewasse in die noorde is reeds in die moeilikheid weens lae opbrengste. Groot droogtehulpplanne is nodig om Namibiërs deur die droë seisoen te dra. Kosmos 94.1 Nuus...

Paratus sal N$600m vanjaar plaaslik belê
Post

Paratus sal N$600m vanjaar plaaslik belê

Paratus sal N$600m vanjaar plaaslik belê Die Paratus groep gebruik ‘n kombinasie van satelliet en ander tegnologie om kommunikasie netwerke dwarsoor Afrika te vestig. Die maatskappy het kantore in sewe lande – Angola, Botswana, Demokratiese Republiek Kongo, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika en Zambië. Hul dienste strek oor 35 Afrika-lande. Volgens groepshoof Barney Harmse gaan hulle vanjaar...

Ondersoek oor grondboontjiebotter plaaslik geloods
Post

Ondersoek oor grondboontjiebotter plaaslik geloods

Ondersoek oor grondboontjiebotter plaaslik geloods Die Nasionale Verbruikerskommissie in die buurland het die publiek gewaarsku om die gebruik van sekere handelsmerke grondboontjiebotter onmiddellik te staak. Daar is bevind dat die produkte hoër as aanvaarbare vlakke afla-toksiene bevat, wat ernstige gesondheidsprobleme kan veroorsaak. Dit sluit in ‘n hoër risiko om kanker te kry. Botswana se gesondheid-departement...

Versigtig – motorkapings neem plaaslik toe
Post

Versigtig – motorkapings neem plaaslik toe

Versigtig – motorkapings neem plaaslik toe Motorkapings neem toe in Windhoek, met slagoffers wat nie net hul voertuig verloor nie, maar ook oorweldigende emosies van skok, ongeloof, verwarring en hulpeloosheid beleef, sowel as gevoelens van magteloosheid en ‘n verlies aan beheer. Hoofinspekteur Elifas Kuwinga van Nampol se skakelafdeling het met Kosmos 94.1 Nuus gesels en...

Elektriese voertuie sal plaaslik ook styg
Post

Elektriese voertuie sal plaaslik ook styg

Elektriese voertuie sal plaaslik ook styg ‘n Opname deur die elektriese voertuigspesialiste by DriveElectric het ‘n treffende wêreldwye oplewing in die gebruik van elektriese voertuie aan die lig gebring. Die studie, wat op jaarlikse verkope fokus, identifiseer die lande waar verkope die vinnigste styg. Suid-Afrika is die voorloper met ‘n verstommende styging van 127 persent...

Koperkablel-diefstal begin plaaslik kommer wek
Post

Koperkablel-diefstal begin plaaslik kommer wek

Koperkablel-diefstal begin plaaslik kommer wek Telecom Namibia vra vir die wysiging van die Wet op Tweedehandse Goedere om diefstal en vandalisme van telekommunikasie-infrastruktuur te beperk. Stanley Shanapinda, uitvoerende hoof van Telecom Namibia, sê diefstal en skade aan infrastruktuur belemmer bedrywighede wat lei tot die onderbreking van dienslewering en verlies aan inkomste. Die kragvoorsieners in Namibië word gekonfronteer met die...

Kenner sê vlieglarwes as voer sal plaaslik werk
Post

Kenner sê vlieglarwes as voer sal plaaslik werk

Kenner sê vlieglarwes as voer sal plaaslik werk Die bekende landbou-kenner dr. Kobus Laubscher het gereageer op die moontlikheid dat vlieglarwes plaaslik in dierevoer omskep kan word. Dit kom na die nuus dat in Costa Rica het ‘n innoverende maatskappy die projek van stapel gestuur. Die maatskappy ProNuvo sê die larwes is ‘n hoë-gehalte proteïen...

Plaaslik daal diamantproduksie ook – mark is oorvol
Post

Plaaslik daal diamantproduksie ook – mark is oorvol

Plaaslik daal diamantproduksie ook – mark is oorvol De Beers se ruwe diamantproduksie het plaaslik teen 0,53 miljoen karaat in die derde kwartaal ingekom teenoor 0,531 miljoen karaat in dieselfde tydperk verlede jaar. Produksie by Debmarine het ook afgeplat in die twee kwartale en Namdeb se aanlandig bedrywighede het met ‘n persent afgeneem. Tot op hede vanjaar het produksie teenoor verlede jaar dieselfde tyd...

Besproeibare grond plaaslik grootliks onderbenut
Post

Besproeibare grond plaaslik grootliks onderbenut

Besproeibare grond plaaslik grootliks onderbenut Plaaslike media berig dat net 11 000 hektaar uit ‘n totaal van 52 000 hektaar wat besproei kan word, word tans in Namibië benut. Van die totaal is die 5 000 hektaar wat by Neckartaldam geïdentifiseer is, ingesluit. Groenskemas is reeds jare lank in die nuus as gevolg van swak prestasie en onlangs het die...