Tag: plaaslike

Home plaaslike
Plaaslike owerhede leer oor behuisingsinligtingstelsel
Post

Plaaslike owerhede leer oor behuisingsinligtingstelsel

Plaaslike owerhede leer oor behuisingsinligtingstelsel Eindgebruikeropleiding vir die belangrike nuwe Namibië-behuisingsinligtingstelsel het in die hoofstad begin. Verskeie plaaslike owerhede het saam met die Namibië Statistiek-agentskap en die stedelike en landelike ontwikkeling-ministerie vergader. Die doel van die opleiding is om te verseker dat plaaslike owerhede die stelsel verstaan om die beskikbaarheid van grond in hul streke...

McKinsey beveel plaaslike fotovoltaïese-sel produksie aan
Post

McKinsey beveel plaaslike fotovoltaïese-sel produksie aan

McKinsey beveel plaaslike fotovoltaïese-sel produksie aan Namibië se plaaslike fotovoltaïese-sel produksie en modulesamestelling kan 22 000 werksgeleenthede skep en ‘n hupstoot van 37 miljard Namibiese dollar tot die land se BBP bydra teen 2050. Dit is volgens die wêreld-adviesfirma McKinsey & Company, wat ‘n studie uitgevoer het as deel van Namibië se groen vervaardigingstrategie. Die...

Konferensie wil plaaslike deelname in olie- en gassektor versterk
Post

Konferensie wil plaaslike deelname in olie- en gassektor versterk

Konferensie wil plaaslike deelname in olie- en gassektor versterk Die eerste Namibiese Plaaslike Inhoud-konferensie ooit word volgende maand aangebied deur die Namibiese Kamer van Koophandel en Nywerheid, en Antila Consultancy . Die konferensie het ten doel om plaaslike deelname aan die land se ontluikende olie- en gassektor te versterk. Die konferensie sal dien as ‘n...

Patel bepleit plaaslike ondersteuning – Kosmos 94.1
Post

Patel bepleit plaaslike ondersteuning – Kosmos 94.1

Patel bepleit plaaslike ondersteuning Die buurland se handelsminister, Ebrahim Patel, sê plaaslike aankope sal die Suid-Afrikaanse ekonomie aanhelp. Patel het Suid-Afrikaanse vervaardigers geloof vir hul rol in die bou en instandhouding van plaaslike nywerhede. Hy beklemtoon hul proaktiwiteit is die sleutel tot die skep van uiters nodige werksgeleenthede: Post navigation Source link

Post

Ekonomie knyp en dit raak plaaslike toerisme

Volgens Simonis Storm se gasvryheidstatistieke het die persentasie Namibiërs wat toerisme-ondernemings besoek het tot 23,1 persent in Februarie afgeneem, van 24,9 persent in Januarie en 33 persent in Februarie verlede jaar. Daar is egter optimisme vir die komende maande, te danke aan onafhanklikheid-aanbiedings deur Namibia Wildlife Resorts, wat ‘n 60 persent afslag bied tot 31...

Petrofund lei plaaslike talent op vir oliebedryf
Post

Petrofund lei plaaslike talent op vir oliebedryf

Petrofund lei plaaslike talent op vir oliebedryf Namibië het ‘n groot poel van gekwalifiseerde mense wat in die land se opkomende olie- en gasbedryf kan werk. Dit is volgens Nillian Mulemi, die hoof uitvoerende beampte van die Petroleum-opleiding en Onderwysfonds, Petrofund. Sy sê Petrofund het begin met programme om Namibiërs op te lei met die...

Tweede fase van plaaslike inhoud by MultiChoice
Post

Tweede fase van plaaslike inhoud by MultiChoice

Tweede fase van plaaslike inhoud by MultiChoice MultiChoice Namibia het die tweede fase van sy plaaslike inhoud-projek, Ombura, bekend gestel – wat “reën” of “‘n nuwe jaar” in Otjiherero beteken. Volgens MultiChoice Namibia se besturende direkteur, Roger Gertze, is Ombura nie net ‘n weer-gebeurtenis nie; dit is ‘n transformerende siklus, en ‘n simbool van vernuwing...

Plaaslike inhoud in petroleumbedryf verpligtend
Post

Plaaslike inhoud in petroleumbedryf verpligtend

Plaaslike inhoud in petroleumbedryf verpligtend Die regering sê die nakoming van die Nasionale Stroom-op Petroleum Plaaslike Inhoud-beleid is verpligtend vir potensiële beleggers in die olie- en gasbedryf. Die beleid is opgestel na die ontdekking van olie en gas aflandig van Namibië se suidelike kus. Petroleumkommissaris Maggy Shino het by die Internasionale Vereniging vir Boorkontrakteurs-konferensie in...

Te veel geld verlaat die land, sê plaaslike ekonoom
Post

Te veel geld verlaat die land, sê plaaslike ekonoom

Te veel geld verlaat die land, sê plaaslike ekonoom Die nuus dat die regering se binnelandse skuld gedurende Januarie met 1,7 persent op ‘n maandgrondslag gestyg het en met 8,7 persent op ‘n jaargrondslag geklim het, maak opslae. Dit staan nou op 113,5 miljard Namibiese dollar, amper die helfte van die land se BBP. Plaaslike...

Plaaslike inhoud-konferensie vir oliebedryf uitgestel
Post

Plaaslike inhoud-konferensie vir oliebedryf uitgestel

Plaaslike inhoud-konferensie vir oliebedryf uitgestel As gevolg van die oorweldigende reaksie en ongekende belangstelling van beide plaaslike en globale belanghebbendes, is die Namibia Local Content-konferensie wat oorspronklik vir 13 tot 15 Februarie geskeduleer was, uitgestel na 16 tot 18 April op Lüderitz. Die konferensie het ten doel om Namibië se direkte voordeel uit die olie- en...