Tag: plaaslike

Home plaaslike
Goeie plaaslike beheer oor diesel kwaliteit
Post

Goeie plaaslike beheer oor diesel kwaliteit

Goeie plaaslike beheer oor diesel kwaliteit Reaksie word ontvang op berigte dat vulstasies in Suid-Afrika diesel gemeng met lampolie verkoop. Die buurland se departement van energie sê 70 vulstasies in Suid-Afrika word ondersoek omdat hulle die diesel smous. Plaaslik bestaan hierdie uitdaging nie, behalwe as jy gesmokkelde Angolese brandstof koop. Abednego Ekandjo, petroleum-ekonoom by die...

Moenie kla oor die plaaslike brandstofprys nie…
Post

Moenie kla oor die plaaslike brandstofprys nie…

Moenie kla oor die plaaslike brandstofprys nie… Kubane maak gereed vir erger ekonomiese swaarkry nadat die regering ʼn verstommende styging van 500 persent in brandstofpryse aangekondig het, met ingang 1 Februarie wat die prys per liter na 103 Namibiese dollar opstoot. Die kommunistiese regering sê dit is nodig om sy begroting te besnoei weens ʼn...

Ministerie pak duur pryse vir plaaslike vervaardiging aan
Post

Ministerie pak duur pryse vir plaaslike vervaardiging aan

Ministerie pak duur pryse vir plaaslike vervaardiging aan Die handelsministerie sê prysmededingendheid bly ‘n uitdaging vir Namibië se vervaardigde goedere om winsgewende markte te penetreer. Hoë bedryfskoste, insluitend arbeid, water, grond en elektrisiteit, in teenstelling met goedere uit ander dele van die wêreld, soos goedkoper Asiatiese markte, maak ons produkte duur. Daarom het die ministerie...

NWR het planne om plaaslike besoekers volgende jaar te lok
Post

NWR het planne om plaaslike besoekers volgende jaar te lok

NWR het planne om plaaslike besoekers volgende jaar te lok Namibia Wildlife Resorts het onlangs die ondersteuning wat hy van inwoners ontvang betreur. Terwyl hy goeie syfers van buitelandse burgers en toeriste deurgegee het, blyk dit asof die NWR nie die keuse van Namibiërs is nie. Die maatskappy gaan reeds jare gebuk onder kritiek van...

Japan skenk mildelik om plaaslike boere te steun
Post

Japan skenk mildelik om plaaslike boere te steun

Japan skenk mildelik om plaaslike boere te steun Farmer Field Schools, ‘n groepgebaseerde volwasse leerbenadering wat boere leer hoe om selfstandig te eksperimenteer en probleme op te los, is aan deelnemers van al 14 streke in Namibië gelewer. Die projek is deur die Verenigde Nasies se Voedsel- en Landbou-organisasie ingestel en die regering van Japan...

Skuld aan plaaslike owerhede hoop op
Post

Skuld aan plaaslike owerhede hoop op

Skuld aan plaaslike owerhede hoop op Dorpe regoor die land sukkel met hoë skuldvlakke en selfs die hoofstad het onlangs aangekondig dat hy in 2018, 191 miljoen Namibiese dollar in skuld afgeskryf het wat in vyf jaar geklim het tot 1,2 miljard dollar. Die gedwonge gratis voorsiening van water tydens die pandemie het ook bygedra...

‘Daar is ‘n probleem by plaaslike owerhede’
Post

‘Daar is ‘n probleem by plaaslike owerhede’

‘Daar is ‘n probleem by plaaslike owerhede’ Nuus dat Tsumeb ‘n werkende ooreenkoms met die Padfonds-administrasie onderteken het vir die opknapping van sy paaie lok reaksie uit. Dit is nie die verantwoordelikheid van die administrasie of die Paaie-owerheid om dorpe se strate in stand te hou nie. Hulle mandaat is nasionale roetes en die onvermoë...

GRN sal nie skuld van plaaslike owerhede afskryf nie
Post

GRN sal nie skuld van plaaslike owerhede afskryf nie

GRN sal nie skuld van plaaslike owerhede afskryf nie Plaaslike owerhede skuld die regering ‘n verbysterende gesamentlike 133,8 miljoen Namibiese dollar met opgeloopte rente as gevolg van wanbetaling van 1990 tot 2010. Verlede jaar het finansminister Ipumbu Shiimi gesê die regering sal nie hierdie skuld afskryf nie, want dit sal nie regverdig wees teenoor ander...

Ghana kan betrokke raak by plaaslike voerkrale
Post

Ghana kan betrokke raak by plaaslike voerkrale

Ghana kan betrokke raak by plaaslike voerkrale Die Vleisraad van Namibië het ‘n uitnodiging aan Ghana gerig om te belê in vennootskappe vir voerkrale in die land om plaaslike waardetoevoeging ‘n hupstoot te gee. Namibië en Ghana het reeds ’n beesvleis uitvoerooreenkoms, met die eerste besending van 14 ton beesvleis wat in 2022 uitgevoer is....

Akkerbouraad presteer uiters goed met plaaslike produksie
Post

Akkerbouraad presteer uiters goed met plaaslike produksie

Akkerbouraad presteer uiters goed met plaaslike produksie Die Namibiese Akkerbouraad sê die implementering van die Akkerbou Markaandeel Bevorderingsplan het die weg gebaan vir verhoogde plaaslike produksie. Die pogings het gelei tot rekord witmielie produksie wat ‘n hoogtepunt van 98 000 metrieke ton in 2022 bereik het, teenoor 67 000 metrieke ton in 2017. Uitvoere van...