Tag: plaaslike

Home plaaslike
Voerpryse verhoed die ontwikkeling van plaaslike speenkalf-mark – Kosmos 94.1
Post

Voerpryse verhoed die ontwikkeling van plaaslike speenkalf-mark – Kosmos 94.1

Voerpryse verhoed die ontwikkeling van plaaslike speenkalf-mark Die Namibiese landboubedryf kom gereeld onder skoot vir die uitvoer, op die hoef, van speenkalwers na Suid-Afrikaanse voerkrale sonder dat die diere plaaslik verwerk word. Die groter meerderheid van die boere wat van die mark gebruik maak is kommunale boere van veral die Omaheke-streek. Volgens ‘n ontleding deur die...

Plaaslike petrol is steeds te duur so opheffing van Angolese subsidies help niks – Kosmos 94.1
Post

Plaaslike petrol is steeds te duur so opheffing van Angolese subsidies help niks – Kosmos 94.1

Plaaslike petrol is steeds te duur so opheffing van Angolese subsidies help niks Die opheffing van brandstofsubsidies in Angola het nie ‘n noemenswaardige impak op plaaslike smokkelary nie. Die Angolese regering, wat in 2022 meer as 65 miljard Namibiese dollar op die subsidies bestee het, het dit deels opgehef wat tot reuse-protesaksies in Junie gelei...

Leierskap ontbreek in plaaslike owerhede – Uutoni – Kosmos 94.1
Post

Leierskap ontbreek in plaaslike owerhede – Uutoni – Kosmos 94.1

Leierskap ontbreek in plaaslike owerhede – Uutoni Misverstande en voortdurende binnegevegte duur voort in die Okahandja-munisipaliteit wat ‘n impak op dienslewering het. Die afgelope weke en maande het die inwoners van die dorp aanhou betoog vir grond. Die jongste nuus is dat die munisipaliteit deur die skuldinvorderaars Red Force eis dat die inwoners hul uitstaande...

Raad by Akkerbouraad het groot verantwoordelikheid in plaaslike konteks – Kosmos 94.1
Post

Raad by Akkerbouraad het groot verantwoordelikheid in plaaslike konteks – Kosmos 94.1

Raad by Akkerbouraad het groot verantwoordelikheid in plaaslike konteks Die landbouminister Calle Schlettwein het vandag die nuwe raad van die Namibiese Akkerbouraad aangestel. Hubertus Hamm, uitvoerende hoof van Bokomo Namibië is die nuwe voorsitter. Schlettwein sê die raad het ‘n duidelike verantwoordelikheid in die konteks van die Namibiese ekonomie. Post navigation Source link