Tag: plae

Home plae
Kan vlermuise plae bestry? – Kosmos 94.1
Post

Kan vlermuise plae bestry? – Kosmos 94.1

Kan vlermuise plae bestry? ‘n Baanbreker-navorsingstudie is aan die gang, wat ‘n ongewone oplossing vir plaagbeheer deur middel van vlermuise ondersoek. Die studie, onder leiding van ‘n doktorale kandidaat in landboubewaring aan die Universiteit van die Vrystaat, Alexandra Howard, bekyk hoe vlermuise ‘n verskil kan maak in die wêreld van plaagbestryding in appelboorde. Die navorsing...