Tag: planne

Home planne
Amushelelo vol planne vir werk vir werkloses
Post

Amushelelo vol planne vir werk vir werkloses

Amushelelo vol planne vir werk vir werkloses Namibië se woeligste aktivis, die NEFF-lid Michael Amushehelo, was weer in die nuus toe hy op Onafhanklikheidsdag sy protes teen jeugwerkloosheid gehou het. Daar was egter niemand in Windhoek om sy petisie te ontvang nie, en hy het die protes Woensdag voortgesit. Hy het toe die petisie aan...

Zuma se planne vir oop stemstelsel bedreig demokrasie
Post

Zuma se planne vir oop stemstelsel bedreig demokrasie

Zuma se planne vir oop stemstelsel bedreig demokrasie Die politieke ontleder, professor Dirk Kotze, sê oudpresident Jacob Zuma se planne om die Grondwet te wysig om ʼn oop stemstelsel toe te laat, bedreig demokrasie. Zuma sê hy gaan die Grondwet en kieswette verander as sy uMkhonto we Sizwe-party die verkiesing op 29 Mei wen. Dit...

Eddie Jones gesels oor sy planne vir Japan
Post

Eddie Jones gesels oor sy planne vir Japan

Eddie Jones gesels oor sy planne vir Japan Japan se hoofafrigter, Eddie Jones, sê hy wil ‘n nuwe spelstyl skep wat avontuurlik en aanvallend is. Die 64-jarige Jones rig die Brave Blossoms vir die tweede keer af, nadat hy verlede jaar bande met Australië gebreek het, nadat hy vir die eerste keer in die Wallabies...

Visepresident maak planne vir droogte
Post

Visepresident maak planne vir droogte

Visepresident maak planne vir droogte Netumbo Nandi-Ndaitwah, visepresident van die Swapo-party,  vra vir samewerking om die impak van die droogte in sommige dele van die land te versag Sy het tydens die eerste sentrale komitee van die party vir vanjaar genoem dat ‘n erge droogte op hande is, aangesien beide kommersiële en kommunale boere ‘n...

Groen Waterstofprogram het ‘n jaar vol planne
Post

Groen Waterstofprogram het ‘n jaar vol planne

Groen Waterstofprogram het ‘n jaar vol planne Die Namibië Groen Waterstofprogram het ‘n reeks baanbreker-ontwikkelings aangekondig. Namibia Hydrogen Fund Managers, ‘n filiaal van die program, gaan ‘n toekenning van net minder as 1 miljoen Amerikaanse dollar van die USAID Southern Africa Mobilizing Investment-projek kry. Hierdie historiese toekenning is die grootste nog buite Suid-Afrika, en sal...

Maak vroegtydig planne om by lughawens uit te kom
Post

Maak vroegtydig planne om by lughawens uit te kom

Maak vroegtydig planne om by lughawens uit te kom Die Namibië Lughawensmaatskappy versoek diegene wat gedurende die naweek die Hosea Kutako Internasionale Lughawe en die Eros-lughawe gaan gebruik om reëlings te tref om moontlike verkeersvertragings te vermy wat kan veroorsaak dat hulle hul vlugte mis. Die regering doen ‘n beroep op padgebruikers om verkeersreëls en...

Cyril het planne vir onwettige mynbou- en infrastruktuurskade
Post

Cyril het planne vir onwettige mynbou- en infrastruktuurskade

Cyril het planne vir onwettige mynbou- en infrastruktuurskade President Cyril Ramaphosa van Suid-Afrika het ‘n groter fokus aangekondig op die aanpak van onwettige mynbou en om aandag te skenk aan infrastruktuurskade binne die mynbousektor. Hy het in sy toespraak tydens die Belegging-in-Afrika-mynbou-indaba in Kaapstad, die stigting van ‘n gespesialiseerde polisie-eenheid onthul wat saam met die...

Armoede-bekamping planne en werklikheid verskil
Post

Armoede-bekamping planne en werklikheid verskil

Armoede-bekamping planne en werklikheid verskil Die uitwissing van armoede-ministerie het in 2020 ‘n strategiese plan aangekondig wat tot 2025 sal strek, om armoede in die land te bekamp. Ten spyte hiervan het ‘n Unicef-verslag bevind dat gemiddeld 51,3 persent van kinders onder 17 in multidimensionele armoede leef, vergeleke met 37,4 persent van volwassenes en die...

Regering glo nie in eie planne: Kambala
Post

Regering glo nie in eie planne: Kambala

Regering glo nie in eie planne: Kambala Die regering het tans geen planne om ‘n nuwe nasionale lugdiens te stig nie, ná die likwidasie van Air Namibia in 2021. Vervoer-minister John Mutorwa het egter vandeesweek gesê ‘n kleiner streeklugdiens kan dalk eendag op die been gebring word. FlyNamibia is tans die land se enigste binnelandse-...

Omaheke-boere soek planne te midde van min reën
Post

Omaheke-boere soek planne te midde van min reën

Omaheke-boere soek planne te midde van min reën Tot op hede het die Omaheke-streek minder as 100 mm reënval aangeteken, en daarom het die boerderygemeenskappe, deur die Kantoor van die Goewerneur, voorgestel dat ongerepte lande met nuwe boorgate gevind word. ‘n Ander voorstel is dat water na gebiede met beter weiding gelei word, onder ander...