Tag: planne

Home planne
Planne om hoendervleis uit te voer vorder, maar sukkel
Post

Planne om hoendervleis uit te voer vorder, maar sukkel

Planne om hoendervleis uit te voer vorder, maar sukkel Meer inligting is bekom oor die planne van die Pluimvee Produsente-vereniging om hoendervleis en eiers na Suid-Afrika en Europa uit te voer, veral in verband met die herhaalde uitbrekings van voëlgriep in beide die buurland en lande in Europa. Volgens die voorsitter van die vereniging Rene...

Jeugraad maak planne vir 2024
Post

Jeugraad maak planne vir 2024

Jeugraad maak planne vir 2024 Die Nasionale Jeugraad het verskeie planne vir die jaar wat volgens die uitvoerende voorsitter, Sharonice Busch, die hele spektrum van jeug-uitdagings dek. Busch het die raamwerk so uiteengesit. Namibië beoog om teen 2030, 26 000 werksgeleenthede in die groen nywerheidsektor te skep. Die jeugraad begin met sy voorbereiding in veral...

NWR het planne om plaaslike besoekers volgende jaar te lok
Post

NWR het planne om plaaslike besoekers volgende jaar te lok

NWR het planne om plaaslike besoekers volgende jaar te lok Namibia Wildlife Resorts het onlangs die ondersteuning wat hy van inwoners ontvang betreur. Terwyl hy goeie syfers van buitelandse burgers en toeriste deurgegee het, blyk dit asof die NWR nie die keuse van Namibiërs is nie. Die maatskappy gaan reeds jare gebuk onder kritiek van...

Tigers se Britz het planne met span
Post

Tigers se Britz het planne met span

Tigers se Britz het planne met span James Britz, die Tigers se hoofafrigter, wil sy span in die Debmarine Premierliga se tweede been met ten minste twee aanvallers versterk. Hy sê die byvoeging van sulke vuurkrag sal die klub se vooruitsigte aansienlik verbeter en sal die gaping op die log-leiers en verdedigende kampioene, African Stars,...

GRN maak planne met privaatsektor oor verpleeghuise by Sentraal
Post

GRN maak planne met privaatsektor oor verpleeghuise by Sentraal

GRN maak planne met privaatsektor oor verpleeghuise by Sentraal Die regering sê hy werk aan ‘n private-openbare vennootskap in die opknappingsproses van die Windhoek Sentraal-verpleeghuis. Volgens die gesondheidsministerie het gesprekke nou begin en dus kan die partye nie bekend gemaak word nie. Planne om die verpleeghuis vand die hospitaal op te knap, het ontstaan ná...

Dundee Precious Metals het groot planne
Post

Dundee Precious Metals het groot planne

Dundee Precious Metals het groot planne Dundee Precious Metals Inc. en Osino Resources Corp. het ‘n ooreenkoms gesluit ingevolge waarvan DPM ‘n 100 persent belang verkry in Osino se Twin Hills-goudprojek in Karibib sowel as ‘n uitgebreide eksplorasieportefeulje in Namibië. DPM voorsien ‘n gemiddelde jaarlikse produksie van 175 000 onse goud oor die eerste vyf...

Transnet het planne met hawe-chaos
Post

Transnet het planne met hawe-chaos

Transnet het planne met hawe-chaos Die buurland se kabinet is vol vertroue oor die strategiese planne wat Transnet ingestel het om agterstande by die land se hawens op te klaar. Tans is daar 100 000 houers wat buite sleutelhawens gestrand is, insluitend dié van Durban en Richardsbaai. Logistieke ondernemings spreek kommer uit oor moontlike boetes...

Planne vir litiumverwerking verwelkom – Kosmos 94.1
Post

Planne vir litiumverwerking verwelkom – Kosmos 94.1

Planne vir litiumverwerking verwelkom Konstruksie aan ‘n litium-verwerkingsaanleg by Karibib is in die nabye toekoms, nadat die Australiese litium-verwerker Lepidico 950 miljoen Namibiese dollar bevestig het vir die projek, wat uit twee fases bestaan. Volgens The Brief sal albei fases van die projek rondom 1,2 miljard Namibiese dollar beloop. Die nuus kom na die aankondiging...

Leemtes in ANC se planne om energiekrisis volhoubaar te hanteer
Post

Leemtes in ANC se planne om energiekrisis volhoubaar te hanteer

Leemtes in ANC se planne om energiekrisis volhoubaar te hanteer Die GOOD Party sê die minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, se vorderingsverslag aan die Parlement beklemtoon leemtes in die planne om die energiekrisis op ʼn omvattende en volhoubare manier te hanteer. Die minister beraam meer as 390 miljard Suid-Afrikaanse rand sal die volgende dekade nodig...

Gautengse metro’s sit planne uiteen om wateruitdagings te takel
Post

Gautengse metro’s sit planne uiteen om wateruitdagings te takel

Gautengse metro’s sit planne uiteen om wateruitdagings te takel Suid-Afrika se water-minister, Senzo Mchunu, het ‘n vergadering gehou met metro’s in Gauteng om hulle waterbewaring- en vraagbestuurplanne te bespreek. Die departement se woordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê verskeie sleutelaspekte was onder die loep, onder meer die huidige stand van die water- en sanitasie-infrastruktuur. Die Stad Johannesburg...