Vrystaatse boere pleit vir droogte-verligting Vrystaatse boere pleit by die regering om die voortgesette droogte tot ‘n ramp te verklaar om verliese tydens die droë seisoen te versag. Die boerderygemeenskap beklemtoon die bedreiging van voedselsekerheid weens die ernstige uitwerking van die droogte. Met stygende verbruikerspryse is boere besorg nog prysverhogings gaan die uitwerking van die...
Tag: pleit
Maree pleit onskuldig, staat lê sy saak uit
Maree pleit onskuldig, staat lê sy saak uit Die oud-polisieman en vermeende pedofiel Johan Maree se saak duur vandag voor regter Philanda Christiaan voort. Maree het onskuldig op 74 klagte wat kinderpornografie, verkragting en meer insluit, gepleit. Daar is 15 minderjarige seuns by die saak as slagoffers betrek. Volgens die staat het Maree van die...
Doelvraat Sam Kerr pleit onskuldig op ras-aanklag
Doelvraat Sam Kerr pleit onskuldig op ras-aanklag Sokker: Australië en Chelsea se doelskopper, Sam Kerr, het onskuldig gepleit op ʼn aanklag van rasse-teistering van ʼn Londense polisiebeampte. Die 30-jarige speler word beskuldig dat sy in Januarie op Twickenham beledigende, dreigende of skeldtaal gebruik het wat ʼn polisiebeampte ontsteld of bedreig laat voel het. Kerr, wat...
Suid-Afrka vakbond pleit om minder belasting
Suid-Afrka vakbond pleit om minder belasting Die vakbond Solidariteit vra die buurland se finansminister, Enoch Godongwana, om in die komende begrotingsrede burgers te bevry van uitermatige belasting. Hy beveel aan die kategorieë vir persoonlike belasting word aangepas, en dat planne ingesluit word om ondoeltreffende besteding in sektore soos onderwys en gesondheidsorg te hanteer. Theuns du...
GRN moet waterskuld aflos, pleit NamWater
GRN moet waterskuld aflos, pleit NamWater Abraham Ashipala, bedryfsbestuurder van NamWater, het ‘n beroep op die regering gedoen om te oorweeg om die skuld wat aan hom verskuldig is deur landelike waterskemas te vereffen. Die beroep is gedoen tydens die besoek deur die Parlementêre Staande Komitee oor Menslike Hulpbronne en Ontwikkeling by Oshakati. Skuld aan...
Verleng Agoa-ooreenkoms, pleit Cyril – Kosmos 94.1
Verleng Agoa-ooreenkoms, pleit Cyril President Cyril Ramaphosa beklemtoon dit is belangrik om die Agoa-handelsooreenkoms met Afrika te verleng. In sy toespraak by die Agoa-beraad op die tweede dag van die geleentheid by Nasrec, Johannesburg, het Ramaphosa benadruk Agoa bied wedersydse voordele vir sowel Afrika as Amerika. Hy het die behoefte aan sekerheid oor die duur...
Trump se Sidney pleit skuldig
Trump se Sidney pleit skuldig ’n Voormalige prokureur vir Donald Trump het skuld beken dat sy die voormalige Amerikaanse president se pogings gehelp het om sy verkiesingsnederlaag in die staat Georgia om te keer, en het ingestem om teen hom en 16 medebeskuldiges te getuig indien sy geroep word. Die prokureur, Sidney Powell, het skuldig...
Stel nasionale gesondheidsversekering in, pleit vakbond
Stel nasionale gesondheidsversekering in, pleit vakbond Die vakbond vir gesondheids- en verwante werkers, Haitu, bepleit die afskaffing van privaat gesondheidsorg en die instel van die Nasionale Gesondheidversekering in die buurland. Hulle skryf begrotingsbesnoeiings en beperkings toe aan die verswakkende gesondheidsorgstelsel, wat ‘n krisis in onderbefondsde openbare geriewe veroorsaak. Die vakbond dring aan die NGV is...
Eerste beskuldigde in Georgia-verkiesingsaak pleit skuldig
Eerste beskuldigde in Georgia-verkiesingsaak pleit skuldig Die Donald Trump-bondgenoot en voormalige Republikeinse stemopnemer Scott Hall het skuldig gepleit aan sameswering om by Georgia se verkiesings in te meng. Hall is tot dusver die enigste van 19 beskuldigdes, insluitend Trump, wat skuldig gepleit het in Fulton County, se samesweringsaak. Die pleitooreenkoms vereis dat Hall tot vyf...
Mynwerkersunie pleit vir beter paaie na dodelike botsing
Mynwerkersunie pleit vir beter paaie na dodelike botsing Die Nasionale Unie van Mynwerkers doen ‘n beroep op die Limpopo-regering om padveiligheidsopgraderings voorop te stel nadat meer as 20 mynwerkers gesterf het in ‘n botsing in Musina. Die Murray- en Roberts-werkers van die Venetia-myn is dood in ‘n botsing reg van voor tussen hulle bus en...