Tag: plek

Home plek
Krieket: Proteas is in twee plek op punteleer
Post

Krieket: Proteas is in twee plek op punteleer

Krieket: Proteas is in twee plek op punteleer Die Proteas is in ‘n stewige posisie ná vyf wedstryde in die Wêreldbekertoernooi. Hulle beklee nou die tweede plek op die punteleer ná die gasheer, Indië – die enigste onoorwonne span. Quinton de Kock het gister ‘n skitterende 174 aangeteken in hul oorwinning van 149 lopies oor Bangladesj in Mumbai. Die Proteas...

Moratorium op sardyne bly in plek
Post

Moratorium op sardyne bly in plek

Moratorium op sardyne bly in plek ‘n Moratorium op die vang van sardyne bly vir nog ‘n jaar in plek. Die getalle van die vis is steeds nie voldoende nie. Volgens Derek Klazen, minister van visserye gaan die ministerie voort met sy navorsingsprogram om die getalle noukeurig te monitor en sal visvangaktiwiteite heropen sodra die...

Republikeine in wedloop om McCarthy se plek in te neem
Post

Republikeine in wedloop om McCarthy se plek in te neem

Republikeine in wedloop om McCarthy se plek in te neem Steve Scalise, die nommer 2 Republikein in die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers, en Jim Jordan, ‘n leier van die party se konserwatiewe vleuel, is in ‘n tweerigtingwedloop om die kamer te lei ná die historiese uitsetting van Kevin McCarthy. Scalise, ‘n wetgewer van Louisiana, neem...

Diskriminasie het geen plek in F1 nie – Hamilton – Kosmos 94.1
Post

Diskriminasie het geen plek in F1 nie – Hamilton – Kosmos 94.1

Diskriminasie het geen plek in F1 nie – Hamilton Lewis Hamilton, bekend vir sy liberale standpunte sê Formule Een moet meer doen om diskriminasie te beveg. Dit volg na opmerkings deur die Red Bull-baas Helmut Marko wat Sergio Perez se etnisiteit blameer het vir sy wisselende vorm vir Red Bull hierdie seisoen. Hy het intussen...

SA-landbou sê maatreëls teen voëlgriep is in plek – Kosmos 94.1
Post

SA-landbou sê maatreëls teen voëlgriep is in plek – Kosmos 94.1

SA-landbou sê maatreëls teen voëlgriep is in plek Die buurland se departement van landbou verseker die publiek dit is onnodig om paniekerig te raak oor ‘n derde uitbreking van voëlgriep. ‘n Stam van die virus wat vinnig versprei is op meer as 30 eier- en pluimveeplase in Gauteng en Mpumalanga waargeneem. Die departement se direkteur...

Wayde teleurgesteld in sy laaste plek – Kosmos 94.1
Post

Wayde teleurgesteld in sy laaste plek – Kosmos 94.1

Atletiek: Wayde teleurgesteld in sy laaste plek Atletiek: Wayde van Niekerk van Suid-Afrika het laaste geëindig in die mans 400 meter eindronde by die Wêreld-atletiek-kampioenskap in Boedapest. Hy het in die binnebaan gehardloop en ‘n tyd van 45,11 sekondes aangeteken, wat meer as twee sekondes stadiger as sy wêreldrekord is. Antonio Watson van Jamaika het...

Namibië vier 1ste plek in Afrika met geslagsgelykheid – Kosmos 94.1
Post

Namibië vier 1ste plek in Afrika met geslagsgelykheid – Kosmos 94.1

Namibië vier 1ste plek in Afrika met geslagsgelykheid Die inligtingsministerie het met trots aangekondig dat Namibië nommer een in Afrika en agtste wêreldwyd is wat geslagsgelykheid betref. Dit is volgens die Global Gender Gap Report 2023, wat jaarliks deur die Wêreld Ekonomiese Forum saamgestel word. Dit maak Namibië met ‘n telling van 80,2 persent die...

Brics-beraad sal veilig plaasvind, alles is in plek – Kosmos 94.1
Post

Brics-beraad sal veilig plaasvind, alles is in plek – Kosmos 94.1

Brics-beraad sal veilig plaasvind, alles is in plek Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur is vol vertroue die 15de Brics-beraad in die Sandton-konvensiesentrum sal veilig plaasvind. Die samekoms van die koalisie wat bestaan uit Suid-Afrika, Brasilië, Rusland, Indië en China, sal aandag skenk aan verskeie onderwerpe, insluitend die bevordering van handel en belegging, volhoubare ontwikkeling...

Laaste kans vandag vir ‘n plek in halfeindronde – Kosmos 94.1
Post

Laaste kans vandag vir ‘n plek in halfeindronde – Kosmos 94.1

Vroue-sokker: Laaste kans vandag vir ‘n plek in halfeindronde Die mede-gasheer, Australië, Frankryk, Engeland en Colombië gaan vandag sake uitspook vir ‘n plek in die halfeindronde van die Wêreldbekertoernooi vir vroue. Australië speel eerste in Brisbane teen Frankryk, gevolg deur die kwarteindstryd tussen Engeland en Colombië in Sydney. Die twee wenners kom Woensdag in Sydney...