Sterftes weens plofstof styg met 122% in 2023 Die Britse liefdadigheidsorganisasie, Action on Armed Violence, het verlede jaar ʼn toename van 122 persent getoon in burgerlikes wat weens plofstowwe dood is. Minstens 7 307 plofstof-voorvalle het wêreldwyd voorgekom teenoor die 4 322 voorvalle die vorige jaar. Die aanvalle het minstens 15 305 burgerlikes se dood...
December 24, 2024