Tag: pluimvee

Home pluimvee
Pluimvee bly duur in SA
Post

Pluimvee bly duur in SA

Pluimvee bly duur in SA Eier- en hoenderpryse bly aansienlik hoër in die buurland as in vorige maande weens verskeie faktore. Statistiek SA noem ‘n voortdurende styging in pluimvee- en eierpryse, met vleis-inflasie wat in Desember tot 3,9 persent gestyg het. Die prysaanwyser vir melk, eiers en kaas het oor 12 maande met 14,5 persent...

Pluimvee en vark: Landbou stel nog ondersoek in
Post

Pluimvee en vark: Landbou stel nog ondersoek in

Pluimvee en vark: Landbou stel nog ondersoek in Die Namibiese landbouministerie sê dat terwyl die insluiting van pluimvee en vark by die vee-kenmerkstelsel ingesluit is en in die staatskoerant gepubliseer is, beteken dit nie dat permitte onmiddellik nodig is nie. In ‘n verklaring sê die ministerie dat hy steeds besig is om pluimvee-instellings te registreer...

Regulering van pluimvee word verwelkom
Post

Regulering van pluimvee word verwelkom

Regulering van pluimvee word verwelkom Die byvoeging van hoenders, en vark, deur landbouminister Calle Schlettwein, tot die lys van voorgeskrewe diere onder die land se regulasies vir diere-identifikasie word verwelkom. Schlettwein het onlangs aangekondig dat regulasies in verband met hoenders aangepas sal word, so ook vir varke. Volgens Wallie Roux ‘n plaaslike landbou kenner is dit goeie...

Verbod op beweging van pluimvee kom dalk
Post

Verbod op beweging van pluimvee kom dalk

Verbod op beweging van pluimvee kom dalk Die direkteur vir Veeartsenydienste in Noordwes, Langa Madyibi, sê ‘n verbod op die beweging van pluimveeprodukte moet afgedwing word indien die situasie met voëlgriep dit noodsaak. Noordwes is die jongste provinsie waar die siekte waargeneem is, met 2,7 miljoen hoenders wat reeds van kant gemaak is as gevolg...