SA se Mantashe beklemtoon post-apartheid pogings sedert 1994 Die buurland se minerale-minister, Gwede Mantashe, het tydens die staatsrede-debat gefokus op kritici van die regering se pogings om apartheid se nalatenskap in die mynbousektor aan te spreek. Hy het teenstanders herinner aan die diepgewortelde uitdagings wat van apartheid oorgeërf is, en 342 jaar van kolonisasie, Hendrik...
Tag: Pogings
Nuwe pogings om Zim-dollar te stabiliseer
Nuwe pogings om Zim-dollar te stabiliseer Zimbabwe werk aan nuwe maatreëls om sy geldeenheid te stabiliseer, insluitend die koppeling van die wisselkoers aan harde bates soos goud en die skep van ‘n valutaraad, sê finansminister Mthuli Ncube. Die Zimbabwiese dollar het sedert die begin van die jaar met sowat 40 persent gedaal, benadeel deur die...
Namibië lei pogings van Statebond Parlementêre Vereniging
Namibië lei pogings van Statebond Parlementêre Vereniging Namibië het die voortou geneem om te bepleit dat die Statebond Parlementêre Vereniging van ‘n Brits-geregistreerde liefdadigheidsorganisasie in ‘n internasionale interparlementêre organisasie omskep word. Die parlement het vandeesweek ‘n vergadering van die begrotingskomitee van die vereniging se Afrika-streek aangebied. Die voorsitter van die Nasionale Raad, Lukas Sinimbo Muha,...
Pogings teen babstortings duur voort
Pogings teen babstortings duur voort Die Ruach Elohim-stigting, ‘n vrywilliger-vereniging met ‘n bababoks in Swakopmund, verhoog bewustheid oor babastorting en verskaf sorg aan ongewenste, verlate, mishandelde en verwaarloosde babas in Namibië. Ruach Elohim pleit by ma’s wat ongewenste babas het om hulle nie te stort nie, maar om hulle in die bababoks op die hoek...
Wanbestuur, min pogings kniehalter pogings teen mens-dier-konflik
Wanbestuur, min pogings kniehalter pogings teen mens-dier-konflik Die omgewingsministerie het tussen September en Desember verlede jaar opleiding in konflikbestuur in 45 bewaringsgebiede aangebied wat daarop gemik is om die gemeenskappe toe te rus met vaardighede konflik met wilde diere te hanteer. Die hoofbewaringsbeampte in die ministerie, Absalom Vilho, sê twee uit die vier gebiede in...
Pogings om wateronderbrekings in SA aan te spreek, onderweg
Pogings om wateronderbrekings in SA aan te spreek, onderweg Die Suid-Afrikaanse Departement van Water en Sanitasie sê daar is in sommige dele van die land steeds ernstige waterprobleme en pogings is aan die gang om die onvoldoende watervoorsiening reg te stel. Die departement se waarnemende woordvoerder, Andile Tshona, sê die streeks- grootmaat-infrastruktuurtoelaag sal gebruik word...
Cosatu verwelkom pogings om werk te red
Cosatu verwelkom pogings om werk te red Cosatu het die onvermoeide pogings van sy filiaal, NUM, verwelkom om die werk van meer as 2 205 mynwerkers te red en te verseker dat vrede by Impala se Platinum Bafokeng Rasimone-myn in Noordwes heers. Die Federasie is diep bekommerd oor die vlak van spanning en berigte van...
Anti-renoster-stroop pogings behaal sukses – Kosmos 94.1
Anti-renoster-stroop pogings behaal sukses Tot dusver vanjaar is 48 renosters in die land gestroop, volgens die uitvoerende direkteur van die omgewingsministerie, Teofilus Nghitila. Dit is ‘n groot verbetering op die 92 wat verlede jaar gestroop is. Agt olifante is vanjaar gestroop teenoor vier verlede jaar maar, baie beter as die syfers van die vorige jare...
Oekraïnse boere gee op, pogings om uitvoere te laat herleef
Oekraïnse boere gee op, pogings om uitvoere te laat herleef Oekraïne se pogings om see-uitvoere via die Swartsee te laat herleef, in weerwil van Rusland se militêre blokkade, het ‘n sprankie hoop gegee aan ‘n wankelrige plaassektor waarin sukkelende produsente begin om grond in een van die wêreld se grootste graangordels te laat vaar. Met...
Pogings tot selfmoord oorheers Copps 94.1
Pogings tot selfmoord oorheers Copps 94.1 Selfmoord en poging tot selfmoord word ‘n algemene verskynsel in die land, tesame met drankmisbruik. Die Copps 94.1 span het hulle hande vol gehad, met twee pogings tot selfmoord wat tydens die program aangemeld is. Francois Lottering het die besonderhede. Post navigation Source link