Pogings tot selfmoord wys desperaatheid uit Die Copps 94.1-span het soos gewoonlik te doen gekry met gevalle wat kommerwekkende kwessies in die land uitlig. Hierdie keer was daar nie ‘n gewelddadige bakleiery of allerhande misdade nie, maar die druk waaronder gewone Namibiërs verkeer weens ‘n verskeidenheid faktore en hoe hulle daarop reageer, het sterk na...
Tag: Pogings
Herzog sê Israel wend alle pogings aan om nie burgerlikes te dood nie
Herzog sê Israel wend alle pogings aan om nie burgerlikes te dood nie Die president van Israel, Isaac Herzog, het vanoggend gepraat oor die oorlog wat hy voer met Hamas. Die land kom onder skoot uit verskeie oorde omdat burgerlikes in Gaza geen plek het om heen te vlug nie en dus loop styg die...
Pogings duur voort om Gamsberg-brand onder beheer te bring
Pogings duur voort om Gamsberg-brand onder beheer te bring Boere, lodge-eienaars en lede van die gemeenskap stoei met ‘n reuse-brand wat Sondagnamiddag ontstaan het wes van Rehoboth in die Gamsberg-gebied rondom die C26-roete. Teen middernag het brandbestryders gekeer dat die vuur van die berg af kom na die graslande toe en dit wil voorkom asof...
Pogings begin om Amerikaner uit Turkse grot te kry – Kosmos 94.1
Pogings begin om Amerikaner uit Turkse grot te kry ‘n Span is volgens berigte gereed om ‘n Amerikaanse grotverkenner wat meer as 1 000 meter ondergronds in die suide van Turkye vasgekeer is, te begin beweeg en sal hom binne ‘n paar dae uit hê. Die 40-jarige Mark Dickey was op ‘n internasionale verkenningsending in...
GRN moet ophou met sy pogings tot mikrobestuur van privaatsake – Kosmos 94.1
GRN moet ophou met sy pogings tot mikrobestuur van privaatsake Reaksie word ontvang op berigte dat die PDM-parlementslid Hidipo Hamata van voorneme is om ‘n mosie ter tafel te lê vir die regulering van langafstand-huwelike. Hy sê blykbaar dit sal die welstand van gades verbeter en die heiligheid van die huwelik beskerm. Kenners meen Namibië...
Pogings om Welwitschias se wedstryd uit te saai, misluk – Kosmos 94.1
Pogings om Welwitschias se wedstryd uit te saai, misluk Onderhandelings met beide Wêreldrugby en die rugby-unie in Uruguay was onsuksesvol en dus sal Namibiërs nie vanaand die geleentheid hê om die wedstryd tussen die Welwitschias en Argentinië-A te kan kyk nie. Die wedstryd sal net na sewe-uur vanaand begin. Volgens die uitvoerende hoof van die...