Shangula reageer op Polio-risiko Die gesondheidsminister dr. Kalumbi Shangula het gereageer op die Afrika-streeksertifiseringskommissie vir Polio-uitwissing wat waarsku dat verskeie lande in Suider-Afrika moontlike uitbrekings kan hê. Die waarskuwing volg nadat daar reeds vanjaar regoor Afrika 300 bevestigde gevalle van polio en byna 250 opsporings van die virus in afvalwater was. Die kommissie beklemtoon die...
December 26, 2024