Tag: polisie

Home polisie
Mapisa-Nqakula oorhandig haar aan die polisie
Post

Mapisa-Nqakula oorhandig haar aan die polisie

Mapisa-Nqakula oorhandig haar aan die polisie Die speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het haarself vanoggend aan die polisie in Pretoria oorgegee te midde van korrupsiebewerings teen haar. Sy word beskuldig dat sy meer as twee-miljoen-rand se tender-omkoopgeld van ʼn kontrakteur ontvang het terwyl sy die minister van Verdediging en Militêre Veterane was. Mapisa-Nqakula...

Tender-uitnodiging is slenter, sê polisie
Post

Tender-uitnodiging is slenter, sê polisie

Tender-uitnodiging is slenter, sê polisie Die Namibiese Polisie waarsku dat ‘n dokument wat gesirkuleer word en meestal internasionale maatskappye teiken oor tenders, ‘n bedrogspul is. Die slenter vra maatskappye om te tender om huise en winkelsentrums in Lüderitz en Oranjemund te bou. Betalings vir tender-aansoeke wissel van 15 000 Namibiese dollar tot 17 000 dollar,...

Polisie maan oor vermiste Joslin
Post

Polisie maan oor vermiste Joslin

Polisie maan oor vermiste Joslin Die Wes-Kaapse polisie waarsku oor vals inligting oor die verdwyning van Joslin Smith in Saldanhabaai. Weens die tydsverloop sedert sy as vermis aangemeld is, het die polisie sy soektog en ondersoek uitgebrei deur verskillende benaderings te volg en gespesialiseerde bronne in te span. ‘n Polisiewoordvoerder, Malcolm Pojie, sê hulle verwelkom...

Vier verdagtes sterf in skietery met KZN polisie
Post

Vier verdagtes sterf in skietery met KZN polisie

Vier verdagtes sterf in skietery met KZN polisie Vier mans wat verdink word van die moord Vrydag op ‘n 48-jarige vrou en haar 22-jarige dogter in Inanda, KwaZulu-Natal, is in ‘n skietery met die polisie dood. ‘n Woordvoerder, Robert Netshiunda, sê hulle het inligting oor die verdagtes ingesamel wat glo op pad was om reinigingsrituele...

Polisie dryf Navalny-ondersteuners uiteen – Kosmos 94.1
Post

Polisie dryf Navalny-ondersteuners uiteen – Kosmos 94.1

Polisie dryf Navalny-ondersteuners uiteen Die polisie in Rusland het op mense toegeslaan wat saamgekom het om die dood van die opposisieleier, Alexei Navalny, te gedenk. Menseregtegroepe sê minstens 100 mense is aangekeer. Beamptes in Moskou en St. Petersburg het plakkate uit betogers se hande geruk en andere van hulle het opslaan-gedenktekens vir Navalny weggesleep. Die...

Transito-roof: Polisie soek hulp – Kosmos 94.1
Post

Transito-roof: Polisie soek hulp – Kosmos 94.1

Transito-roof: Polisie soek hulp Die polisie vra dat die publiek op die uitkyk moet wees vir ‘n wit Volkswagen Jetta met getinte ruite, met verskillende GRN nommerplate. Die agterste nommerplaat lees GRN 27012 en die een aan die voorkant is GRN 32911. Dit kom na meer inligting bekom is oor die transito-rooftog by Grove Mall...

Polisie ‘het nie vervoer om veediefstal hok te slaan’
Post

Polisie ‘het nie vervoer om veediefstal hok te slaan’

Polisie ‘het nie vervoer om veediefstal hok te slaan’ Wetstoepassings-agentskappe en die boere-gemeenskap werk 24-uur per dag om veediefstal te bekamp, maar dit neem steeds toe. Gibeon se operasionele komitee teen veediefstal, onder leiding van Christiaan Swartbooi, sê veediefstal is ‘n groot uitdaging in die Suide. Die groot probleem is dat die polisie nie veel...

Oppas vir ‘polisie’ wat geld vra!
Post

Oppas vir ‘polisie’ wat geld vra!

Die Namibiese polisie waarsku die publiek oor ‘n toenemende aantal rooftogte wat gepleeg word deur individue wat hulle voordoen as polisie beamptes. Volgens inspekteur Ileni Shapumba van die Erongo-polisie word die misdade gepleeg deur skurke wat beweer hulle is polisiebeamptes in gewone klere. Hulle gebruik ook die name van ware beamptes in die mag. Kosmos...

Oppas vir ‘polisie’ wat geld vra!
Post

Oppas vir ‘polisie’ wat geld vra!

Oppas vir ‘polisie’ wat geld vra! Die Namibiese polisie waarsku die publiek oor ‘n toenemende aantal rooftogte wat gepleeg word deur individue wat hulle voordoen as polisie beamptes. Volgens inspekteur Ileni Shapumba van die Erongo-polisie word die misdade gepleeg deur skurke wat beweer hulle is polisiebeamptes in gewone klere. Hulle gebruik ook die name van...

Polisie se honde-eenhede beveilig landelike gemeenskappe
Post

Polisie se honde-eenhede beveilig landelike gemeenskappe

Polisie se honde-eenhede beveilig landelike gemeenskappe Die Wes-Kaapse LUR vir Polisie-oorsig en Gemeenskapsveiligheid, Reagen Allen, sê die voortgesette ingryping van die honde-eenhede en dié vir landelike veiligheid van Mosselbaai, Overstrand en Swartland, wys hoe ongemaklik die lewe vir misdadigers gemaak word. Tussen die 22ste van verlede maand en verlede Sondag het dié eenhede en wetstoepassingsagentskappe...