Bergfietsry: Wes-Kaapse gure weer pootjie Drikus Coetzee Fietsry: Drikus Coetzee het ‘n terugslag gehad toe gure weer in die Wes-Kaap hom gepootjie het om aan ‘n bergfiets-uithouwedren deel te neem. Hy het vanoggend van Windhoek na Kaapstad gevlieg het om aan die Around the Pot’s Double Pot-bergfiets-uithouren oor 321 kilometer by Swellendam in die Overberg-streek...
December 29, 2024