OVK-werker wat lys lek, moet sy pos verdedig Die Onafhanklike Verkiesingskommissie sê die amptenaar wat na bewering die kandidatelyste van die ANC en uMkhonto we Sizwe Party laat uitlek het, is versoek om ‘n voorlegging in te dien oor hoekom die persoon se dienskontrak nie beëindig moet word nie. Die lyste is die naweek in...
Tag: PoS
‘Ontskoling’ vat pos in SA
Sommige Suid-Afrikaanse ouers ondersoek ʼn ongewone manier van onderrig wat “ontskoling” genoem word. Dit beteken kinders word nie beperk tot tradisionele klaskamers, vakke, skoolkwartale of assessering nie. Die Reimagined Learning Community beywer hom vir ʼn meer buigsame en kindgesentreerde benadering tot onderwys. Die stigter, Chevanni Davids, sê ouers word al meer aangetrek na ontskoling-onderwysmodelle om...
Malawi pos sy werklose jeugdiges elders, ook Israel
Malawi pos sy werklose jeugdiges elders, ook Israel Die regering van Malawi het aangekondig hy stuur sy werklose jeugdiges na verskeie lande, insluitend Israel, om op plase te werk. Die arbeidsverslagprogram is ‘n inisiatief van die regering in samewerking met die privaatsektor om die staat se verbintenis tot werkskepping en jeugbemagtiging tot uitvoering te bring,...
Nampu eis dat Beukes Woensdag terug is op sy pos
Nampu eis dat Beukes Woensdag terug is op sy pos Die media-vakbond Nampu het buite New Era se hoofkantoor betoog en wou ‘n petisie aan die uitvoerende hoof Christof Maletsky oorhandig maar hy het nie uitgekom nie. Die vakbond eis dat die besturende direkteur Johnathan Beukes se skorsing opgehef word. Hy is geskors na ‘n...
Scalise, Jordan stel belang in McCarthy se pos
Scalise, Jordan stel belang in McCarthy se pos Die wedloop om die uitgesette Huis-speaker, Kevin McCarthy, te vervang, het Woensdag gestalte gekry toe Steve Scalise, die Huis se nommer-twee Republikein, en Jim Jordan, aangekondig dat hulle vir die pos sal staan. Daar is druk vir die Huis om die kwessie so vinnig as moontlik af...
McCarthy sy pos kwyt, eerste keer in Amerikaanse geskiedenis
McCarthy sy pos kwyt, eerste keer in Amerikaanse geskiedenis Die speaker van die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers, Kevin McCarthy is uit sy pos verwyder. Die Huis het 216-210 gestem om hom te verwyder. Die mosie is deur verregse lede van sy eie party gebring, na hy volgens hulle kop in een mus was met Demokrate,...
Mkhwebane hou voet by stuk sy’s in haar pos tot 15 Oktober – Kosmos 94.1
Mkhwebane hou voet by stuk sy’s in haar pos tot 15 Oktober Die geskorste Openbare Beskermer in die buurland, Busisiwe Mkhwebane, bly vasberade om tot 15 Oktober die pos te beklee. Dit volg nadat sy haar voorneme om na haar kantoor terug te keer bekend gemaak het omdat sy glo haar skorsing het verval. President...
Waarnemende OB gunsteling-kandidaat vir pos – Kosmos 94.1
Waarnemende OB gunsteling-kandidaat vir pos Die Suid-Afrikaanse parlementêre ad hoc-komitee het advokaat Kholeka Gcaleka as sy voorkeur-kandidaat vir die pos van Openbare Beskermer gekies. Gcaleka, wat sedert Busisiwe Mkhwebane se skorsing langer as ‘n jaar gelede in die rol waarneem, is benoem ná onderhoude met agt kandidate. Die ANC en die IVP het haar benoeming...
Zim-polisie het reeds per pos gestem – Kosmos 94.1
Zim-polisie het reeds per pos gestem Die polisie in Zimbabwe het Dinsdag per pos gestem voor die land se algemene verkiesing op 23 Augustus. Stembriewe per pos word gereserveer vir burgers wat by ambassades in die buiteland werk, die polisie en weermag, en gesondheidsorgwerkers, wat noodsaaklike dienste verrig. Talle verkiesingsverwante hofsake, waarvan sommige nog nie...
Jeugsentrum se water afgesny, pos nie tydens inperkings afgehaal nie – Kosmos 94.1
Jeugsentrum se water afgesny, pos nie tydens inperkings afgehaal nie Plaaslike media berig dat die veeldoelige jeugsentrum op Oshakati sedert Desember sonder water is na die munisipaliteit dienste gesny het oor ‘n uitstaande rekening van 100 000 Namibiese dollar. Die 18 werkers by die fasiliteit meld aan vir diens maar, verlaat hul poste na drie...