US$1,3 miljard gewen… praat van ‘n meevallertjie ‘n Powerball-kaartjie wat in die Amerikaanse deelstaat van Oregon verkoop is het die wenner met ‘n boerpot van 1,3 miljard Amerikaanse dollar, op amper 24 miljard Namibiese dollar, besorg. Dit is die agtste grootste boerpot in die VSA. Die kaartjie het vir 2 Amerikaanse dollar verkoop en die...
Tag: praat
Willem Strauss praat Bulls, Dragons
Willem Strauss praat Bulls, Dragons Die Vodacom Bulls draf vanaand uit teen die Walliese Dragons in hulle Verenigde Rugbykampioenskap wedstryd. Die president van die Bulls Willem Strauss sê dis uiters belangrik dat die span nou al sy wedstryde wen. Hy het ekslusief met Kosmos 94.1 Nuus gepraat. Post navigation Source link
As jou troeteldiere kon praat, wat sou hulle sê?
Dit klink soos die storielyn van ‘n nuwe Disney-rolprent, maar kenners voorspel KI sal mense toelaat om met huishoudelike troeteldiere, en selfs wilde diere, te kommunikeer. Navorsers regoor die wêreld gebruik ‘digitale bio-akoestieks’ of te wel klein, draagbare, digitale opnemers om die geluide en gedrag van diere vas te vang wat te sag of genuanseerd...
Venaani praat oor vissermanne wat ware slagoffers van Fishrot was
Venaani praat oor vissermanne wat ware slagoffers van Fishrot was Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sal vanaand die gasheer wees vir die bekendstelling van ‘n publikasie met die titel ‘We Are The Ones That Suffered The Most’: The Human Rights Impacts of the Fishrot Corruption Scandal on Fisheries Workers. Kosmos 94.1 Nuus het met president...
Volgens jare se sielkundige navorsing kan presies hoe ons praat baie oor ons persoonlikheid sê
Volgens jare se sielkundige navorsing kan presies hoe ons praat baie oor ons persoonlikheid sê Van diep tot pieperig en van hard tot sag, die variasie in ons stemme is glo ‘n interesante aspek van ons menslike bestaan. ’n Lae stem, soos dié van Morgan Freeman, is ’n teken van ekstroversie en selfs seksuele aantrekkingskrag,...
Navalny se weduwee praat by EU vergadering
Navalny se weduwee praat by EU vergadering Die weduwee van Alexei Navalny, Russiese president Vladimir Poetin se aarts-opposisie wat verlede week in ‘n Arktiese tronk gesterf het, sluit vandeesweek by ‘n vergadering van EU-ministers van buitelandse sake in Brussel aan. Yulia Navalnaya het aan ’n Westerse byeenkoms van leiers, diplomate en ander amptenare in München...
Internasionale betrekkings praat met Angola oor Zemba-kinders
Internasionale betrekkings praat met Angola oor Zemba-kinders Die ministerie van internasionale betrekkings sê hy is besig om die kwessie van die Zemba-kinders van Angola wat houtlepels by verkeersligte verkoop aan te spreek. Die plaaslike prokureur Kadhila Amoomo het die regering tot die 29ste Februarie gegee om die saak aan te spreek omdat die kinders kwesbaar...
Brianna se pa praat oor haar moord
Brianna se pa praat oor haar moord Op 11 Februarie verlede jaar het twee 15-jariges, Scarlett Jenkinson en Eddie Ratcliffe, ‘n 16-jarige transgender-meisie Brianna Ghey in ‘n lokval gelei en doodgesteek. Die twee is vandag skuldig gevind aan moord. Ghey se pa, Peter Spooner het met Sky News gepraat. Post navigation Source link
Zuma praat nonsens, kommissie is onpartydig
Zuma praat nonsens, kommissie is onpartydig Die Onafhanklike Verkiesingskommissie sê hy verwerp oudpresident Jacob Zuma se bewerings dat hy partydig is vir die ANC. Zuma het die kommissie vroeër beskuldig dat hy die ANC begunstig en dat sommige OVK-amptenare omgekoop kan word om die kommissie se stelsel te omseil. Janet Love van die kommissie het...
Somalië en Ethiopië moet praat – Guterres
Somalië en Ethiopië moet praat – Guterres Antonio Guterres, sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, het Addis Abeba en Mogadishu aangemoedig om ‘n dialoog te begin om hul dispuut oor Ethiopië se maritieme ooreenkoms met die wegbreekstreek Somaliland by te lê. Spanning in die Horing van Afrika het toegeneem sedert Ethiopië, wat deur land omring is,...