Tag: presidensie

Home presidensie
Mbumba skakel nie net met tradisionele leiers in Noorde: presidensie
Post

Mbumba skakel nie net met tradisionele leiers in Noorde: presidensie

Mbumba skakel nie net met tradisionele leiers in Noorde: presidensie Die presidensie verwerp bewerings in die media dat President Nangolo Mbumba slegs met tradisionele leiers in die Noordelike gebiede skakel. Die presidensie sê in ‘n verklaring Mbumba is verbind tot nasiebou en sal altyd poog om tradisionele leiers te ontmoet wanneer hy werk-besoeke buite die...

SA presidensie stel Energie-aksieplan vorderingsverslag bekend
Post

SA presidensie stel Energie-aksieplan vorderingsverslag bekend

SA presidensie stel Energie-aksieplan vorderingsverslag bekend Die Presidensie in die buurland het ‘n bygewerkte verslag oor die Energie-aksieplan vrygestel, wat toon daar is aansienlike vordering om beurtkrag te beëindig. Woordvoerder Vincent Magwenya sê die plan het ten doel om die omvang van beurtkrag te verminder. Dit wil ook langtermyn energie-sekerheid so vinnig moontlik te bereik...

Presidensie laat geskorste DG’s toe om by huis te sit: DA
Post

Presidensie laat geskorste DG’s toe om by huis te sit: DA

Presidensie laat geskorste DG’s toe om by huis te sit: DA Die DA sê die presidensie het vyf geskorste direkteurs-generaal toegelaat om by die huis te sit teen ‘n reuse koste vir die Suid-Afrikaanse belastingbetaler, ter waarde van 10,5-miljoen Suid-Afrikaanse rand. Die DA-lid, Mimmy Gondwe, sê dit is deur die presidensie onthul in antwoord op...

DRK: Tshisekedi behou presidensie – Kosmos 94.1
Post

DRK: Tshisekedi behou presidensie – Kosmos 94.1

DRK: Tshisekedi behou presidensie Die Demokratiese Republiek van die Kongo se president Felix Tshisekedi het die verkiesing gewen met meer as 70 persent van die stemme, volgens die land se verkiesingskommissie. Die voorlopige uitslae van die verkiesing op 20 Desember is aangekondig te midde van eise van die opposisie en sommige burgerlike samelewingsgroepe dat die...

Die Presidensie en die media
Post

Die Presidensie en die media

Die Presidensie en die media Die Presidensie is in die spervuur met president Hage Geingob se woordvoerder Alfredo Hengari wat herhaaldelik die media beskuldig van ‘n politieke agenda wanneer daar vrae oor Geingob gevra word. In die mees onlangse geval, die presidentsegpaar se kinders wat saam is na Dubai toe vir die COP28 vergadering. Die...

Presidensie weier om kinders se vliegkaartjies te wys
Post

Presidensie weier om kinders se vliegkaartjies te wys

Presidensie weier om kinders se vliegkaartjies te wys Plaaslike media berig dat die presidensiële egpaar weier om die vlugkaartjies van die vyf presidensiële familielede, saam met Monica Geingos se broer Salomon Kalondo, wat saam met hulle na Dubai vir die COP28-byeenkoms gereis het. Die Engelse dagblad The Namibian berig dat presidensiële woordvoerder Alfredo Hengari geweier...

Putin sal volgende (weer) vir presidensie staan
Post

Putin sal volgende (weer) vir presidensie staan

Putin sal volgende (weer) vir presidensie staan Vladimir Putin sal aan die Russiese presidensiële verkiesing in Maart deel teem, ‘n stap wat hom tot minstens 2030 aan bewind sal hou. Volgens berigte glo hy, hy moet Rusland deur die gevaarlikste tydperk in dekades lei. Dit is volgens ses bronne wat die besluit aan Reuters bevestig...