Lae prestasie van sekondêre nywerhede wek kommer Namibië se binnelandse ekonomie het verlangsaam tot groei van 4,2 persent in 2023, relatief tot die groei van 5,3 persent wat in 2022 aangeteken is, volgens die nasionale rekening-syfers wat deur die Namibië Statistieke Agentskap vrygestel is. In die vierde kwartaal van 2023 het die ekonomie sterk veerkragtigheid...
Tag: prestasie
VF+ wil hoekom Cyril ministers se prestasie verslae wegsteek
VF+ wil hoekom Cyril ministers se prestasie verslae wegsteek Die Vryheidsfront Plus beskuldig president Cyril Ramaphosa van minagting vir die publiek omdat hy ministers se prestasie-evaluerings geheim hou. Die party voer aan kiesers het ‘n reg om te weet hoe ministers hulle verteenwoordig, en Ramaphosa se weiering om dit bekend te maak, toon ‘n gebrek...
Agra teken ‘merkwaardige prestasie’ aan
Agra teken ‘merkwaardige prestasie’ aan Agra het ‘n merkwaardige prestasie die afgelope finansiële jaar behaal, het sy hoof uitvoerende beampte, Arnold Klein, op die firma se algemene jaarvergadering bekend gemaak. Totale omset het met 23,1 persent gestyg, vanaf 1 997 miljoen Namibiese dollar in die 2021/2022 finansiële jaar tot 2 459 miljoen dollar in die...
Geen rede tot kommer oor Gordhan se prestasie nie – Mbalula
Geen rede tot kommer oor Gordhan se prestasie nie – Mbalula Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het aansprake van vrees in die party rondom die openbare ondernemings minister, Pravin Gordhan, verwerp. Hy sê verskeie ministers, insluitend Gordhan en waterwese minister Senzo Mchunu, is verantwoordelik gehou vir hul optrede. Mbalula het ná die nasionale...
Kaapse hawe-brughyskrane belemmer prestasie – Kosmos 94.1
Kaapse hawe-brughyskrane belemmer prestasie Die Wes-Kaapse regering sê volgens die Transporter Congestion Report is die grootste enkele struikelblok in die pad van die doeltreffende funksionering van die Kaapstadse hawe die status van die rubberband-belynde brughyskrane. Dit word gebruik om vragmotors op en af te laai en vir ander bedryfstoerusting. Die LUR vir Finansies en Ekonomiese Geleenthede, Mireille Wenger, sê ‘n...