Tag: presteer

Home presteer
PPI: So het mynbou presteer
Post

PPI: So het mynbou presteer

PPI: So het mynbou presteer Die kwartaallikse produsenteprysindekse vir tien bedrywe in die land is bekend gemaak. Die bulletin skets die produsenteprysindeks vir die vierde kwartaal verlede jaar, tussen Oktober en Desember en is deur die Namibiese Statistiek-agentskap vrygestel. Mirjam Shihepo, woordvoerder van die agentskap, gee meer inligting oor die mynbou-bedryf se indeks. Post navigation...

Toerisme sal bly presteer in 2024
Post

Toerisme sal bly presteer in 2024

Toerisme sal bly presteer in 2024 Die makelaarsfirma Simonis Storm sê aanvanklike aanwysers dui daarop dat die plaaslike toerisme- en gasvryheidsbedryf sy herstel voortsit. Januarie se besettingsyfers was hoër as die vlakke voor die pandemie met 36,8 persent van kamers wat vol was. Die firma voorspel dat toerisme een van die sterks presterende sektore van...

NAC presteer uiters goed in 2022-23 boekjaar
Post

NAC presteer uiters goed in 2022-23 boekjaar

NAC presteer uiters goed in 2022-23 boekjaar Die Namibiese Lughawensmaatskappy het baie goed presteer onder die leierskap van Bisey Uirab. Die maatskappy het sy finansiële syfers vir die 2022-2023 boekjaar bekend gemaak by die algemene jaarvergadering en het ‘n wins van 19 miljoen Namibiee dollar aangeteken teenoor die vorige boekjaar se verliese van amper 94...

Kaapse hawe presteer beter na talle uitdagings
Post

Kaapse hawe presteer beter na talle uitdagings

Kaapse hawe presteer beter na talle uitdagings Transnet Haweterminale het bevestig die Kaapstadse Houerterminaal het die afgelope week ʼn gedenkwaardige mylpaal bereik met ʼn hoё produktiwiteitskoers van 17 verskuiwings per uur gedurende ʼn enkele skof. Die waarnemende uitvoerende hoof in die Wes-Kaap, Oscar Borchards, sê hulle is voornemens om die prestasie oor ‘n lang tydperk...

Irema-projek in Kunene ‘presteer uitstekend’
Post

Irema-projek in Kunene ‘presteer uitstekend’

Irema-projek in Kunene ‘presteer uitstekend’ Die 130 miljoen Namibiese dollar Irema-projek is in Junie 2019 van stapel gestuur om kleinboere in die Fransfontein-, Sesfontein- en Warmquelle-gebiede te help om in die klimaatsverandering-omgewing te oorleef. Lede van die Omgewings-beleggingsfonds van Namibië se projek-bestuurskomitee en senior leierskap van die landbouministerie, was op ‘n driedaagse toer om die...

Eskom se kragstasies presteer goed – Ramokgopa
Post

Eskom se kragstasies presteer goed – Ramokgopa

Eskom se kragstasies presteer goed – Ramokgopa Die Suid-Afrikaanse minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê Eskom-kragstasies se werkverrigting is bestendig en bereik ʼn hoogtepunt by 86,7 persent. Ramokgopa het die jongste oor die instelling van die Energie-aksieplan bekend gemaak. Medupi werk teen 80,7 persent en Lethabo teen 76,4 persent. Die minister sê kragstasies soos Duvha,...

Akkerbouraad presteer uiters goed met plaaslike produksie
Post

Akkerbouraad presteer uiters goed met plaaslike produksie

Akkerbouraad presteer uiters goed met plaaslike produksie Die Namibiese Akkerbouraad sê die implementering van die Akkerbou Markaandeel Bevorderingsplan het die weg gebaan vir verhoogde plaaslike produksie. Die pogings het gelei tot rekord witmielie produksie wat ‘n hoogtepunt van 98 000 metrieke ton in 2022 bereik het, teenoor 67 000 metrieke ton in 2017. Uitvoere van...

Transnet kort R50 miljard om te presteer
Post

Transnet kort R50 miljard om te presteer

Transnet kort R50 miljard om te presteer Transnet sê hy sal oor die volgende vyf jaar beleggings van meer as 50 miljard Suid-Afrikaanse rand nodig hê om sy vermoëns te verbeter en spoorvragprestasie te verbeter. Die staatsonderneming se finansiële gesondheid het die afgelope vyf jaar verswak weens inkomste wat daal en bedryfskostes wat styg. Hierdie...

Namport presteer uiters goed – Kosmos 94.1
Post

Namport presteer uiters goed – Kosmos 94.1

Namport presteer uiters goed Andrew Kanime, Namport se uitvoerende hoof het die maatskappy se onlangse prestasies bekend gemaak. Volgens Kanime het verkeer by beide Walvisbaai en Lüderitz se hawens met 3 persent toegeneem met 15 persent meer vrag wat hanteer word – op ‘n jaargrondslag. Vraghouers se volume het effe gedaal met 4 persent as gevolg van herverskepingsvolumes maar, invoere in vraghouers het met 0,4 persent gegroei met uitvoere wat met...

Namibiese atlete presteer goed in buiteland
Post

Namibiese atlete presteer goed in buiteland

Namibiese atlete presteer goed in buiteland In die Debmarine Premierliga het African Stars en Eeshoke Chula Chula gelykop met 1-1 geëindig met Mighty Gunners wat 1-0 teen Orlando Pirates gewen het. Namibië het twee goue medaljes by die 2023 Afrika Driekamp-kampioenskap wat in Hurghada in Egipte gehou is, ingepalm. Maya Brinkmann het goud verower in...