Prins Harry en Meghan reik uit na Catherine Prins Harry en Meghan oftewel die hertog en hertogin van Sussex het na die prins en prinses van Wallis uitgereik ná die aankondiging van Catherine se kankerdiagnose. Kensington-paleis het nie kommentaar gelewer nie, maar volgens die Britse Uitsaaikorporasie is die kontak glo privaat gemaak. Prins Harry en...
Tag: Prins
Prins William se Earthshot-liefdadigheidstoekennings gaan na Kaapstad
Prins William se Earthshot-liefdadigheidstoekennings gaan na Kaapstad Prince William se Earthshot-liefdadigheidsorganisasie sal in November sy toekenningseremonie in Kaapstad aanbied, ter viering van vyftien globale omgewings-oplossings. Die Earthshot-prys, ter waarde van 24-miljoen Suid-Afrikaanse rand, het ten doel om koolstof-uitstralings teen 2030 met meer as 40-persent te verminder en 30-persent van die natuur te beskerm. Geen datums...
Brave Warriors se Prins Tjiueza faal Cape Town City-medies
Brave Warriors se Prins Tjiueza faal Cape Town City-medies Die Brave Warriors-spelskepper Prins Tjiueza het na bewering sy eerste mediese ondersoek by die Suid-Afrikaanse Premierliga-klub Cape Town City gefaal. Die middelveldspeler het die veld met ‘n enkelbesering verlaat tydens Namibië se nederlaag van 3-0 teen Angola verlede week in die Ronde van 16 van die...
Prins Edward kom op sakebesoek in SA aan
Prins Edward kom op sakebesoek in SA aan Adjunkpresident Paul Mashatile sal prins Edward van Brittanje vanaf Dinsdag in Pretoria ontvang. Besprekings sal tydens die driedaagse besoek fokus op bilaterale aangeleenthede tussen Suid-Afrika en die Verenigde Koninkryk. Edward sal ook ontmoetings hê met die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Barbara Creecy, asook die...
Prins Harry stoei voort vir polisiebeskerming in Brittanje
Prins Harry stoei voort vir polisiebeskerming in Brittanje Prins Harry glo dat hy gedwing is om die Verenigde Koninkryk te verlaat en dat hy en sy gesin nooit veilig kan voel tydens besoeke sonder voldoende sekuriteit nie. Hy en sy familie het vroeg in 2020 na Noord-Amerika verhuis. Hy het ‘n saak teen die Britse...