Tag: Prinses

Home Prinses
Prinses Kate sê dankie vir ondersteuning en privaatheid
Post

Prinses Kate sê dankie vir ondersteuning en privaatheid

Prinses Kate sê dankie vir ondersteuning en privaatheid Kate, Brittanje se prinses van Wallis, en haar man, prins William, is enorm geraak deur die boodskappe van ondersteuning wat ontvang is sedert sy haar kankerdiagnose aangekondig het. ‘n Woordvoerder van Kensington-paleis sê die Prins en Prinses is albei geweldig geraak deur die vriendelike boodskappe van mense...

Prinses Kate breek stilte oor haar siekte
Post

Prinses Kate breek stilte oor haar siekte

Prinses Kate breek stilte oor haar siekte Die wêreld gons oor die groot nuus van Prinses Catherine wat haar stilte oor haar gesondheid verbreek het. In ‘n video-boodskap het sy erken dat sy kanker het maar dat sy gefokus is op volledige herstel. Sy het in Januarie drastiese abdominale chirurgie ondergaan en sedertien is daar...

Staatshoofde, Prinses Anne op pad na Windhoek
Post

Staatshoofde, Prinses Anne op pad na Windhoek

Staatshoofde, Prinses Anne op pad na Windhoek Die inligting-minister, Emma Theofelus, het aangekondig dat 27 internasionale afvaardigings, waarvan 18 staatshoofde en verteenwoordigers van regerings is, president Hage Geingob se amptelike gedenk- en begrafnisdiens sal bywoon. Theofelus het by die daaglikse inligtingsessie oor die begrafnisreëlings gesê die gaste sluit in die Britse koninklike Prinses Anne en...