Privaat tronke in SA ‘vermorsing van belastingbetalers-geld’ Die ondersoekende regter vir Korrektiewe Dienste sê Suid-Afrika se privaat tronke is skouspelagtige mislukkings en ’n vermorsing van belastingbetalers-geld. Regter Edwin Cameron sê Thabo Bester sou gesukkel het om uit ‘n gewone tronk van Korrektiewe Dienste te ontsnap. eNCA berig Cameron het Bester se ontsnapping uit die Mangaung-korrektiewe...
Tag: privaat
Privaat kredietverlening neem in Junie met 2,9% toe – Kosmos 94.1
Privaat kredietverlening neem in Junie met 2,9% toe Kredietverlening in die privaat sektor het in Junie met 2,9 persent toegeneem, vergeleke met 1,5 persent in Mei. Die huidige repokoers van 7,75 persent is hoër as die inflasiekoers van 5,3 persent in Junie, wat aandui dat monetêre beleid beperkend is. Volgens Simonis Storm verklaar dit deels...
Uitbreiding van staatsambulans-vloot verwelkom deur privaat sektor – Kosmos 94.1
Uitbreiding van staatsambulans-vloot verwelkom deur privaat sektor ‘n Privaat ambulansmaatskappy is verheug dat die gesondheidsministerie beplan om sy benarde ambulans-vloot te vervang en aan te vul, veral in landelike gebiede waar ‘n groot tekort is. Ben Nangombe, die uitvoerende direkteur in die ministerie sê die begroting vir ambulans-aankope vir die huidige boekjaar is 24 miljoen...
Privaat sektor steun hoofsaaklik behuisingsprojekte – Kosmos 94.1
PDM: Privaat sektor steun hoofsaaklik behuisingsprojekte Die amptelike opposisieparty sê die regering moenie Namibiërs probeer mislei met die verskaffing van behuising aan lae-inkomste verdieners nie. Die ministerie van stedelike en landelike ontwikkeling sê dit het 33 huise aan die Shack Dwellers Federation in Windhoek se informele nedersetting Okahandja Park oorhandig. Van die 33 huise is...
Koste van privaat gesondheidsorg styg met 320% – Kosmos 94.1
Koste van privaat gesondheidsorg styg met 320% Die koste van privaat gesondheidsorg in Namibië het met meer as 320 persent gestyg, volgens ‘n studie van die Namibiese Mededingingskommissie. Beskikbare data dui daarop dat privaat gesondheidskoste per capita van 5 000 Namibiese dollar in 2005 tot 21 000 dollar in 2021 gestyg het. Hospitale, medisyne en...
Mededingingskommissie soek steeds voorstelle oor privaat gesondheidsektor – Kosmos 94.1
Mededingingskommissie soek steeds voorstelle oor privaat gesondheidsektor Die Namibiese Mededingingskommissie is bekommerd oor die stand van mededinging in die privaat gesondheidsorg-sektor en het vandag ‘n raadplegende werkswinkel in die hoofstad oor die kwessie aangebied. In samewerking met die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsfonds het die kommissie ‘n konsultant-firma aangestel om ‘n studie van die sektor in...
Moontlikheid vir privaat vennootskap vir Meatco – Kosmos 94.1
Moontlikheid vir privaat vennootskap vir Meatco Plaaslike berigte lui dat ‘n openbare-privaat vennootskap vir Meatco onder bespreking is. Die kabinet oorweeg tans die maatskappy se herstrukturering en so ‘n vennootskap vorm deel van die gesprek. Die landbouminister Calle Schlettwein het aan plaaslike media bevestig dat hy die idee dat die maatskappy geprivatiseer word verwerp en voorgestel dat 1,7 miljard...