Samewerking met privaatsektor nodig vir behuising Die Behuisings-beleggings en Ontwikkelingsberaad, bekend as Reside, het 16 tot 19 Julie bevestig as die datums waarop die geleentheid in Johannesburg aangebied word. Die voorsitter, Debbie Tagg, sê die beraad sal samewerking tussen die privaat sektor en die regering uitlig as manier om behuising vir almal te verseker. Die...
Tag: privaatsektor
GRN maak planne met privaatsektor oor verpleeghuise by Sentraal
GRN maak planne met privaatsektor oor verpleeghuise by Sentraal Die regering sê hy werk aan ‘n private-openbare vennootskap in die opknappingsproses van die Windhoek Sentraal-verpleeghuis. Volgens die gesondheidsministerie het gesprekke nou begin en dus kan die partye nie bekend gemaak word nie. Planne om die verpleeghuis vand die hospitaal op te knap, het ontstaan ná...
Privaatsektor vra toegang tot Kaapstad hawe
Privaatsektor vra toegang tot Kaapstad hawe Die Stad Kaapstad doen ‘n beroep op die nasionale regering om onmiddellik die vrag-logistiek-padkaart te publiseer en om voort te gaan om die privaatsektor toegang te gee tot die hawe van Kaapstad. Die provinsiale departement van ekonomiese ontwikkeling sê die deelname van die privaatsektor in die hawe kan ‘n...
Skuldverlening daal, privaatsektor het geen aptyt nie – Kosmos 94.1
Skuldverlening daal, privaatsektor het geen aptyt nie Privaatsektor kredietverlening het in Julie 2023 met ‘n skamele 0,035 persent om ‘n maandelikse grondslag toegeneem, wat ‘n jaarlikse groei in krediet van 2,6 persent verteenwoordig. Sedert die begin van die jaar is 2,7 persent aangeteken, die tweede laagste groeigemiddeld sedert 2004. Volgens Simonis Storm het kredietverlening in...