Vervoerders vra vir privaatsektor-insae in hawens en spoor Die Padvragvereniging sê die agteruitgang van Suid-Afrika se hawens en spoorweg was ‘n stadige, voortslepende proses oor ‘n tydperk van minstens tien jaar. Die land se hawens is geteister deur opeenhopings en vertragings weens onklaar toerusting, ‘n gebrek aan instandhouding van hawe-infrastruktuur en ongunstige weer. Skepe met...
November 20, 2024