Hoë getalle jeug nie die probleem nie, beleid is Die bevolking van Namibië sal teen die jaar 2050 meer as 6 miljoen tel as die huidige groei-tempo gehandhaaf word. Dit is volgens die voorlopige sensus-data, wat ook toon dat die jeug 70 persent van die bevolking uitmaak. Die kenner van Afrika-aangeleenthede, professor Nixon Kariithi, sê...
Tag: probleem
Veldkos dalk die probleem in Ndiyona
Veldkos dalk die probleem in Ndiyona Iets is fout in die Ndiyona-kiesafdeling en die raadslid Laurentius Mukoya vra ‘n dringende ondersoek. Daar is volgens wat berig word, reeds 24 mense in die gebied dood aan voedselvergiftiging. Die jongste insident het op 27 Februarie voorgekom met vier familielede wat dood is. Volgens die polisie, het al...
Weiding reeds jare lank ‘n probleem in Namibië
Weiding reeds jare lank ‘n probleem in Namibië Reaksie word ontvang op die verslag deur die Namibiese Kamer van die Omgewing oor die stand van weiding in die land. Die dele van normaalweg die droogste is, die verre suidoostelike hoek van die land, sowel as die dele teen die noordelik grens met Angola tot langs...
Reddingsboeie bly ‘n probleem – Kosmos 94.1
Reddingsboeie bly ‘n probleem Die DA sê die Nasionale Tesourie se onlangse vrystelling van die derde kwartaal-staatsbestedingsverslag openbaar ‘n ontstellende finansiële spiraal in staatsondernemings. Eskom, wat geskeduleer is vir ‘n reddingsboei van 254 miljard Suid-Afrikaanse rand, toon ‘n aansienlike verlies van 7,5 miljard rand, en munisipale skuld skiet die hoogte in tot 75,4 miljard rand....
Sandmyn-putte weer ‘n probleem in die Noorde
Sandmyn-putte weer ‘n probleem in die Noorde Sandmyn-bedrywighede is weer in die nuus, veral in Noorde. Die Ondonga Tradisionele Owerheid het kommer uitgespreek oor die toename van ongerehabiliteerde putte, ook langs die B1-pad. Die putte is dikwels uiters diep en in die verlede is kinders dood na hulle ingeval het of, tydens die reënseisoen in...
‘Daar is ‘n probleem by plaaslike owerhede’
‘Daar is ‘n probleem by plaaslike owerhede’ Nuus dat Tsumeb ‘n werkende ooreenkoms met die Padfonds-administrasie onderteken het vir die opknapping van sy paaie lok reaksie uit. Dit is nie die verantwoordelikheid van die administrasie of die Paaie-owerheid om dorpe se strate in stand te hou nie. Hulle mandaat is nasionale roetes en die onvermoë...
Kabeldiefstal word wesenlike probleem in Tshwane
Kabeldiefstal word wesenlike probleem in Tshwane Die Stad Tshwane het die vinnige optrede van metropolisiebeamptes geloof nadat gemeenskapslede van Soshanguve-Suid se uitbreiding vier aangemeld het dat slote gegrawe en die stad se kabels gesteel word. Die metropolisie het sy kabeldiefstaleenheid ontplooi om ondersoek in te stel. Die voorsitter van die stad se Artikel 79-oorsigkomitee vir...
Geslagsgeweld: Dis Nampol se probleem, ministerie nie
Geslagsgeweld: Dis Nampol se probleem, ministerie nie Namibië het ‘n Nasionale Plan van Aksie teen Geslagsgebaseerde Geweld 2019-2023 in plek wat ‘n multisektorale, geprioritiseerde nasionale poging teen geslagsgebaseerde geweld vereis. Voorvalle van hierdie misdaad is egter steeds algemeen en die bekamping daarvan blyk nie voldoende te wees nie. Die adjunk-minister vir geslagsgelykheid, Bernadette Jagger, het...
Tegniese probleem op Facebook, Meta nog doodstil
Tegniese probleem op Facebook, Meta nog doodstil Daar blyk om ‘n tegniese probleem met Meta se Facebook te wees. Gebruikers wat ‘n besigheidsblad het, het volgens Facebook, nie die nodige toestemming en bemagtiging om toegang tot die blad te verkry en kan dus geen plasings maak nie. Volgens DownDetector, het die uitdagings teen vier-uur vanoggend...
Delhra bevraagteken praktyk van trofeejag van ‘probleem leeus’
Delhra bevraagteken praktyk van trofeejag van ‘probleem leeus’ Desert Lion Human Relations Aid, of te wel Delhra, het sy kommer uitgespreek oor vermoedelik twee nuwe leeu-mannetjies wat in die Ehirovipuka-bewaringsgebied uitgesit is vir jagtrofeë. Blykbaar is die probleem-dier-beleid weer gebruik, nes met die onlangse jag van ‘n agt-jarige mannetjie verder noordwes. Die benutting van die...