Tag: produsente

Home produsente
NLU herinner produsente aan voer-regulasies
Post

NLU herinner produsente aan voer-regulasies

NLU herinner produsente aan voer-regulasies Namibië implementeer ‘n streng program vir die beheer van sogenaamde malkoeisiekte deur die algehele verbod op die voer van enige proteïene afkomstig van herkouers aan ander herkouers. Namibië is erken as die eerste land in Afrika met ’n onbeduidende risiko vir die siekte. Benewens die verbod op die insluiting van...

Produsente suip steeds aan agterspeen
Post

Produsente suip steeds aan agterspeen

Produsente suip steeds aan agterspeen Boere kla reeds ‘n geruime tyd oor die gaping tussen die prys van produkte by die plaashek teenoor die op winkelrakke. In sy jongste ontleding oor Januarie se landbou-syfers, sê die makelaarsfirma Simonis Storm oor die pryse van aartappels en blaarslaai. Die prysverskil is merkwaardig. Produsente het 13 dollar 45...

Witmielie produsente ‘moet staatshulp kry’
Post

Witmielie produsente ‘moet staatshulp kry’

Witmielie produsente ‘moet staatshulp kry’ Droëland-produsente van veral witmielies het uitdagings met wispelturige reënval. Die vraag na witmielies groei jaarliks met amper 1 persent, maar produksie neem jaarliks af met 0,5 persent. In 2026 sal daar na beraming ‘n vraag wees vir sowat 132 000 metrieke ton, met produksie wat net onder 48 000 metrieke...

Produsente moet onthou om gesondheidsverklarings in te dien
Post

Produsente moet onthou om gesondheidsverklarings in te dien

Produsente moet onthou om gesondheidsverklarings in te dien Die Namibiese Landbou-unie sê boere moet onthou om gesondheidsverklarings in te dien. Die dieregesondheidsverklaring is ’n amptelike verklaring wat elke ses maande deur alle veeboere ingevul moet word. Die tydperke waarvoor verklarings voltooi word, is van Januarie tot Junie en Julie tot Desember van elke jaar. Dit...

Hervatting van skaap-uitvoere is uitstekende nuus vir produsente
Post

Hervatting van skaap-uitvoere is uitstekende nuus vir produsente

Hervatting van skaap-uitvoere is uitstekende nuus vir produsente Reaksie word ontvang op die nuus dat skaap-uitvoere na Europa teen einde Januarie of begin Februarie by Farmers Meat by Mariental sal hervat. Volgens Günther Ling, die bedryfsdirekteur van Hartlief Groep, is oudits afgehandel. Plaaslike landbou-kenner Wallie Roux het met Kosmos 94.1 Nuus gesels. Post navigation Source...

Word produsente in digitale ekonomie
Post

Word produsente in digitale ekonomie

Word produsente in digitale ekonomie Die handel-adjunkminister, Verna Sinimbo, moedig Namibiërs aan om nie net verbruikers van die digitale ekonomie te wees nie, en te poog om produsente te word. Sy het tydens die Suider-Afrika-werksessie oor verbruikersbeskerming en e-handel gesê finansiële dienste ontwikkel vinnig en daarmee saam ‘n groeiende reeks nuwe tegnologie, onkonvensionele verskaffers en...

EU-sertifikate verval, produsente moet op let
Post

EU-sertifikate verval, produsente moet op let

EU-sertifikate verval, produsente moet op let Die Namibiese Landbou-unie maan produsente om te verseker dat hulle bewus bly van die geldigheidstydperk van hul EU-sertifikate en die nodige reëlings tref om sertifikate te hernu voor hulle verval. Sertifikate wat verlede jaar in November uitgereik is, is slegs vir een jaar geldig en sal in November 2023...

Meatco blameer klaring in besendings vir skuld aan produsente
Post

Meatco blameer klaring in besendings vir skuld aan produsente

Meatco blameer klaring in besendings vir skuld aan produsente Meatco het in ‘n verklaring meer besonderhede bekend gemaak oor die berigte 350 miljoen Namibiese dollar wat hy aan produsente skuld, vir rondom 90 dae. Dit is nie die eerste keer dat Meatco miljoene aan boere skuld nie, soos Yanna Smith verduidelik. Post navigation Source link

Swakara wil sy produsente oudit
Post

Swakara wil sy produsente oudit

Swakara wil sy produsente oudit Die Swakara-raad van Namibië vra vir projekvoorstelle van ISO 17065 en ISO 17021 sertifiseringsliggame om Swakara-produsente te oudit teen die Swakara produksie standaard. Die ISO 17065-akkreditasie verskaf standaarde vir alle nakomingsaktiwiteite, insluitend akkreditasie-liggame wat dienste, produkte en prosesse sertifiseer. ISO 17021 is ‘n standaard wat geskep is vir die assessering van sertifiseringsliggame om te verseker dat hulle...

Skaapverkryging op Mariental, Ling gesels Vrydag met produsente – Kosmos 94.1
Post

Skaapverkryging op Mariental, Ling gesels Vrydag met produsente – Kosmos 94.1

Skaapverkryging op Mariental, Ling gesels Vrydag met produsente Na aanleiding van die brief deur Hartlief se besturende direkteur Günther Ling, wat ‘n tydelike uitstel van skaapverkryging vir internasionale uitvoere by Farmers Meat naby Mariental aangekondig het, sal die produsente in Mariental toegespreek word. Die Namibiese Landbou-unie het Ling gevra om meer inligting te verskaf. In...