Moenie verhouding met Angola belemmer, sê prokureur Die Namibiese regering behoort nie sy verhouding met Angola bloot te stel aan onmin weens onwettige brandstofsmokkel-aktiwiteite wat algemeen bekend staan as ‘Ngungula’ nie. Dit is die mening van die prominente Windhoekse prokureur, Kadhila Amoomo, wat beklemtoon dat die enigste logiese vraag wat die Namibiese regering homself moet...
December 14, 2024
Tag: prokureur
Home
prokureur
Post
November 6, 2023November 6, 2023Uncategorized
Johann Maree: Derde prokureur bedank, regter is keelvol
Johann Maree: Derde prokureur bedank, regter is keelvol Die vermeende pedofiel en oud-polisieman Johann Maree se verhoor is weer vanoggend uitgestel na sy regsverteenwoordiger onttrek het. Maree, wat 75 klagtes in verband met die seksuele misbruik van jong seuns in die gesig staar, sukkel reeds ‘n geruime tyd om sy verhoor af te skop. Dit...
Post
August 10, 2023August 10, 2023Uncategorized
Maree se verhoor tot September uitgestel, nuwe prokureur – Kosmos 94.1
Maree se verhoor tot September uitgestel, nuwe prokureur Die verhoor van die vermeende pedofiel, Johann Maree, sal eers in September in die Windhoekse hoërhof hervat nadat die staat ‘n nuwe regshulp-prokureur aangestel het om hom te verteenwoordig. Meriam Kandoni vervang Tuna Nhinda, wat aan regter Philanda Christiaan gesê het Maree se instruksies is onhoudbaar. Die...