Vryheid kom teen ‘n prys… Vandag herdenk Namibië 34 jaar van onafhanlikheid. Maar vryheid soos hulle sê kom teen ‘n prys. Volgens die skadu-finansminister, Nico Smit, van die opposisie party, die Popular Democratic Movement, kan die prys in ons ekonomie gevoel word. Hy bevraagteken ook waar die geld vandaan sal kom om die minderbevooregtes te...
Tag: prys
Olie: Gaan prys bly styg of nie?
Olie: Gaan prys bly styg of nie? Oliepryse het verder gestyg, nadat dit vir die eerste keer sedert November 85 Amerikaanse dollar per vat bereik het. Pryse sou na verwagting meer as 3 persent hoër eindig vir verlede week as gevolg van die stygende vraag van Amerikaanse raffinaderye wat beplande opknappings voltooi het. Brent ru-olie...
Mbumba prys Geingob in sy eerste staatsrede
Mbumba prys Geingob in sy eerste staatsrede President Nangolo Mbumba lewer sy eerste staatsrede. Hy het begin deur ‘n oomblik se stilte vir wyle president Hage Geingob te vra en toe gepraat oor Geingob se vernuf om beleggings in die land te verseker en maatskaplike sorg te verbreed. Hy sê die volk kyk na die...
Oppenheimer wen nog ‘n prys
Oppenheimer wen nog ‘n prys Die atoom-biorolprent, Oppenheimer, het die topprys verower op die Amerikaanse Vervaardigersgilde-toekennings. Die prent het die Darryl F Zanuck-toekenning vir Uitstaande Vervaardiger van Teaterrolprente gewen. The Bear het die Danny Thomas-toekenning vir Episode-komediereekse gewen; RuPaul’s Drag Race is bekroon met die toekenning vir die Bes-vervaardigde Kompetisie-en-speletjiereeks, en Last Week Tonight with...
Hoë prys van uraan ‘sal Namibië bevoordeel’
Hoë prys van uraan ‘sal Namibië bevoordeel’ Die prys van uraan het na meer as 100 Amerikaanse dollar per pond gestyg, en mynmaatskappye begin hulself herposisioneer vir verskerpte aktiwiteite in die winsgewende sektor. Volgens die Bank van Namibië is die plaaslike uraansektor gereed vir ‘n ommeswaai, met groei wat op 14,8 persent in 2023 en...
Cyril prys Agoa vir Afrika se toekoms
Cyril prys Agoa vir Afrika se toekoms President Cyril Ramaphosa sê die bekendstelling in Suid-Afrika van voorkeurhandel ingevolge die Afrika Kontinentale Vryhandelsgebied, of Agoa, is ‘n geskiedkundige oomblik in die vasteland se ekonomiese toekoms. Hy het in eThekwini in KwaZulu-Natal gepraat en pleit vir ‘n wegbeweeg van die uitvoer van grondstowwe na die ontwikkeling van...
Ru-voer se prys gaan styg, sê Voermeester
Ru-voer se prys gaan styg, sê Voermeester Die invoer van ru-voer van Suid-Afrika is vir eers gestaak weens bek-en-klouseer wat in die buurland uitgebreek het. Die voer wat geraak word sluit in lusern, hooi en kuilvoer. Die produkte wat nou ingevoer word na Namibië moet aan strenger vereistes voldoen voor dit die land kan binnekom....
Prys van uraan nou hoogste sedert 2007
Prys van uraan nou hoogste sedert 2007 Die prys van uraan het vandeesweek tot sy hoogste vlak sedert 2007 gestyg, en staan tans op 92,50 Amerikaanse dollar, oftewel meer as 1 700 Namibiese dollar, per pond. Voorsieningskwessies, kernuitbreidingsplanne en geopolitieke spanning het gekombineer om die dramatiese oplewing in uraanpryse te skep. Dit is goeie nuus...
Prys van drank, tabak styg met 8,4%
Prys van drank, tabak styg met 8,4% Die jaarlikse inflasiekoers vir alkoholiese drank en tabak het in Desember met 8,4 persent toegeneem vergeleke met 4,2 persent in Desember 2022. Maand-tot-maand het die inflasiekoers met 0,3 persent toegeneem vergeleke met 0,5 persent in November. Die jaarlikse inflasiekoers vir alkoholiese drank het met 8,8 persent in Desember...
Mangaanuitvoere sal daal namate prys van erts daal
Mangaanuitvoere sal daal namate prys van erts daal United Manganese of Kalahari het aangekondig dat hy, in reaksie op die verslegtende marktoestande, die produksie van mangaanerts en gepaardgaande daarmee, die verkoop van sy ertsprodukte vir eers sal verminder. Dit behoort ‘n wesenlike impak op Namport op Lüderitz te hê omdat hy die erts namens die...