Meer vee opgeveil in vierde kwartaal 2023, teen laer pryse Die totale aantal vee wat in die vierde kwartaal van 2023 opgeveil is, het met 7,4 persent tot 82 884 vee toegeneem van 77 140 stuks vee wat in die ooreenstemmende kwartaal van 2022 opgeveil is. Dit is volgens die kwartaallikse landbou statistiese bulletin, wat...
Tag: Pryse
Verkoop nou jou vee, pryse gaan daal
Verkoop nou jou vee, pryse gaan daal Volgens die nuutste prysverslag van die Lewendehawe- en Lewendehaweprodukte-raad toon die veeprys per kilogram redelik bestendig in vergelyking met die afgelope twee maande. Die hoof van bemarking by die raad, Desmond Cloete, het met Kosmos 94.1 nuus gepraat oor die voorspelling van pryse vir die maande wat kom....
Afrika-konflikte kan pryse van kos, kommoditeite laat styg
Afrika-konflikte kan pryse van kos, kommoditeite laat styg Die president van die Afrika-ontwikkelingsbankgroep, Akinwumi Adesina, sê toenemende geopolitiese spanning in Afrika, wat handel en belegging kan skaad, kan ook voedsel- en kommoditeitspryse laat styg. Dit kan ook die broodnodige verbetering van monetêre omstandighede wêreldwyd vertraag. Adesina sê toenemende streekskonflikte en politieke onbestendigheid is geneig om...
Spanning in Afrika kan pryse opstoot
Spanning in Afrika kan pryse opstoot Die president van die Afrika-ontwikkelingsbankgroep, Akinwumi Adesina, sê toenemende geopolitiese spanning in Afrika, wat handel en belegging kan skaad, kan ook voedsel- en kommoditeitspryse laat styg. Dit kan ook die broodnodige verbetering van monetêre omstandighede wêreldwyd vertraag. Adesina sê toenemende streekskonflikte en politieke onbestendigheid is geneig om besteding op...
Ivoorkus sukkel met kakao-smokkelary, pryse te laag
Ivoorkus sukkel met kakao-smokkelary, pryse te laag Die Ivoorkus se Koffie- en Kakaoraad het die nasionale polisie bygestaan om beslag te lê op drie vragmotors gelaai met 1 500 sakke kakaobone op die grens met Guinee. Lae plaashekpryse – in vergelyking met buurlande – het die Wes-Afrikaanse nasie, die wêreld se topprodusent van die hoofbestanddeel...
Regering gaan toeslaan op hoë pryse vir plastieksakke
Regering gaan toeslaan op hoë pryse vir plastieksakke Die omgewingsministerie het ‘n ondersoek gelas na die hoë pryse vir plastiek drasakke wat deur sommige kleinhandelaars gevra word. Die regering het die heffing vir plastieksakke vasgestel op 50 Namibiese sent, soos in die Staatskoerant gepubliseer. Omgewingsminister Pohamba Shifeta sê hulle het gevind dat kleinhandelaars en ander...
Ministerie pak duur pryse vir plaaslike vervaardiging aan
Ministerie pak duur pryse vir plaaslike vervaardiging aan Die handelsministerie sê prysmededingendheid bly ‘n uitdaging vir Namibië se vervaardigde goedere om winsgewende markte te penetreer. Hoë bedryfskoste, insluitend arbeid, water, grond en elektrisiteit, in teenstelling met goedere uit ander dele van die wêreld, soos goedkoper Asiatiese markte, maak ons produkte duur. Daarom het die ministerie...
Voer: Te vroeg om oor pryse te sê
Voer: Te vroeg om oor pryse te sê In Oktober is die voervervaardigers in Suid-Afrika gedwing om hul voerpryse te verhoog in reaksie op die stygende koste van grondstowwe, volgens ‘n verslag deur die Animal Feed Manufacturers Association, wat Suid-Afrika se veevoerbedryf verteenwoordig. Verder dreig die El Nino-weerverskynsel wat minder reën kan beteken en die...
Kosprodusente moet beter pryse kry: Schlettwein
Kosprodusente moet beter pryse kry: Schlettwein Die PDM party-lid, Diederik Vries, het ‘n mosie oor voedselsekuriteit in die Nasionale Vergadering voorgelees. Volgens Vries ly ‘n groot aantal Namibiërs honger en die regering moet daadwerklik iets daaraan doen. Calle Schlettwein, die minister van landbou, het daarop reageer en bygevoeg die regering sal die begroting moet vermeerder...
Voëlgriep jaag pryse op – Kosmos 94.1
Voëlgriep jaag pryse op Eierpryse styg terwyl Suid-Afrika met die voortslepende voëlgriep-uitbreking worstel. Die prys van 60 eiers het binne slegs ‘n maand met drie keer die inflasiekoers gestyg en 162 Suid-Afrikaanse rand bereik te midde van ‘n aansienlike hoender- en eiertekort. Vyf miljoen voëls is vanjaar van kant gemaak, wat 20 persent van die...