Tag: Punt

Home Punt
Biden is te oud, punt.
Post

Biden is te oud, punt.

Biden is te oud, punt. Een-en-sestig-persent van die Amerikaners wat in 2020 vir president Joe Biden gestem het, glo hy is weens sy ouderdom nie geskik om ʼn tweede termyn te dien nie. Dit is volgens ʼn meningspeiling van die New York Times en die Siena College. Op 81 is Biden die oudste dienende president...

Manchester City nou net een punt agter Liverpool
Post

Manchester City nou net een punt agter Liverpool

Manchester City nou net een punt agter Liverpool Sokker: Erling Haaland van Manchester City se wendoel laat in die tweede helfte het uiteindelik Brentford se taai weerstand gebreek en ʼn sege van een-nul verseker. Met hierdie oorwinning het die heersende kampioene Arsenal verbygesteek en is nou net een punt agter Liverpool in die Engelse Premierliga....

Die son is op die punt om sy pole te draai
Post

Die son is op die punt om sy pole te draai

Die son is op die punt om sy pole te draai Jy voel die son brand jou vel meer as gewoonlik as jy buite is. Die Son het elke 11 jaar sy eie siklus wat genoem word die “Solar Maximum” en die “Solar Minimum”. Goeie nuus vir die gene wat aurora’s bekyk. Slegte nuus vir...

Daar’s geen vertragings in kanker-tender nie, punt
Post

Daar’s geen vertragings in kanker-tender nie, punt

Daar’s geen vertragings in kanker-tender nie, punt Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê hy weerlê berigte oor doelbewuste vertragings rakende die finalisering van ‘n tender, vir die uitkontraktering van onkologiese bestralingsdienste vir bors- en prostaatkanker-pasiënte. Hy sê hy volg die regering se voorsieningsketting-prosesse soos uiteengesit in die Wet op Openbare Finansiële Bestuur. Die departement se woordvoerder, Motalatale...

Nikon stel hul nuwe Kunsmatige Intelligensie kamera bekend wat bespeur wanneer koeie op die punt staan om te kalf
Post

Nikon stel hul nuwe Kunsmatige Intelligensie kamera bekend wat bespeur wanneer koeie op die punt staan om te kalf

Nikon stel hul nuwe Kunsmatige Intelligensie kamera bekend wat bespeur wanneer koeie op die punt staan om te kalf Die nuwe tegnologie kan die boer red van die taak om dragtige koeie gereeld te besoek. Nikon het sy KI-beeld vernuf in ‘n onverwagte rigting gestuur met ‘n nuwe stelsel wat boere kan waarsku wanneer ‘n...

Eskom is bankrot. Punt. – Kosmos 94.1
Post

Eskom is bankrot. Punt. – Kosmos 94.1

Eskom is bankrot. Punt. Die DA sê Eskom se mislukking om beurtkrag onder beheer te kry, beteken sy finansiële krisis gaan nie verander nie, selfs al word elektrisiteit se prys jaarliks bo die inflasiekoers verhoog. Die kragvoorsiener het in die 2022/2023-boekjaar ʼn netto-verlies van 23,9 miljard Suid-Afrikaanse rand gehad teenoor die 12 miljard rand in...