Idee dat ek ‘n ander land sal aanval is snert – Putin Rusland se president Vladimir Putin sê hy het geen planne om enige Navo-lidland aan te val nie maar, as die Weste F-16-vegvliegtuie aan Oekraïne verskaf, sal hulle deur Russiese magte afgeskiet word. Rusland se inval in die Oekraïne in Februarie 2022 het die...
Tag: Putin
Putin poog steeds om Kiëf by aanval te betrek
Putin poog steeds om Kiëf by aanval te betrek Die Russiese president Vladimir Putin het erken radikale Islamiete was aanspreeklik vir Vrydag se dodelike aanval op konsertgangers in Moskou, maar hou vol hulle het ‘n band met Oekraïne en die Weste. Altesaam 139 mense is dood en tientalle beseer toe vier aanvallers met outomatiese wapens...
Afrika-lande wens Putin geluk met oorwinning
Afrika-lande wens Putin geluk met oorwinning Westerse lande glo dalk nie die Russiese president Vladimir Putin het 87,8 persent van die stemme op hom verenig nie, maar dit is nie vreemde getalle vir Afrikalande nie. Dié lande het die 71-jarige Putin vandeesweek gelukgewens met sy prestasie en hul voortgesette vriendskap met Rusland beloof. Die uitslag...
China se Xi wens vriend Putin geluk
China se Xi wens vriend Putin geluk Die Chinese president, Xi Jinping, het Vladimir Putin gelukgewens met sy verkiesingsoorwinning. Die bande tussen Moskou en Beijing verdiep steeds en Xi meen die Russiese president speel ‘n groot rol in vooruitgang. Die Russiese staatsmedia beskryf die verkiesing as ‘n wegholoorwinning vir Putin al het hy geen kompetisie...
Russiese demokrasie is deursigtig – Putin
Russiese demokrasie is deursigtig – Putin President Vladimir Putin sê Rusland se demokrasie is meer deursigtig as baie in die Weste. Sy reaksie kom te midde van vroeë verkiesingsuitslae wat daarop dui dat hy in die presidentsverkiesing byna 88-persent van die stemme op hom verenig het, in ‘n verkiesing waarin geen geloofwaardige opposisiekandidaat toegelaat is...
Protes in Rusland terwyl Putin oorwinning verklaar
Protes in Rusland terwyl Putin oorwinning verklaar Duisende mense het by stemlokale regoor Rusland opgedaag ‘n vreedsame protes teen die herverkiesing van president Vladimir Putin. Die aksie is genaamd Noon for Putin of – “Dis middag vir Putin”. Russe het in die middel van die dag na hul stemlokaal gegaan om óf hul stembrief te...
Russe ‘stem’ tot Sondag, Putin sal wen
Russe ‘stem’ tot Sondag, Putin sal wen Terwyl Russe in die verkiesing van vandag tot Sondag oor die land se 11 tydsones begin stem het, is die 71-jarige Vladimir Putin se gewildheid baie goed te midde van sterk steun vir die oorlog in die Oekraïne. Daar is ook nie juis opposisie nie en die ander...
Russia-Ukraine war: Moscow ignores arrest warrants for Putin commanders
ussia has said it does not recognise arrest warrants issued by the International Criminal Court (ICC) for two top Russian commanders over alleged war crimes in Ukraine. The court named Sergei Kobylash and Viktor Sokolov on Tuesday. “We are not parties to the [Rome] statute – we do not recognise this,” Kremlin spokesman Dmitry Peskov...
Putin waarsku die Weste oor kernoorlog
Putin waarsku die Weste oor kernoorlog President Vladimir Putin het Westerse lande gewaarsku dat daar ‘n werklike risiko van kernoorlog sal wees as hulle troepe stuur om in die Oekraïne te veg. Hy sê Moskou het die wapens om teikens in die Weste te tref. Putin het die parlement en ander lede van die land...
‘Putin het my man vermoor’
Die weduwee van die ontslape Russiese opposisieleier, Alexey Navalany, het die Europese parlement vandag toegespreek. Yulia Navalnaya sê dit reguit – president Vladimir Putin het haar man vermoor. The post ‘Putin het my man vermoor’ appeared first on Kosmos 94.1. Source link