Tag: Putin

Home Putin
Kremlin bevestig oproep tussen Ramaphosa, Putin – Kosmos 94.1
Post

Kremlin bevestig oproep tussen Ramaphosa, Putin – Kosmos 94.1

Kremlin bevestig oproep tussen Ramaphosa, Putin President Cyril Ramaphosa en sy Russiese eweknie Vladimir Putin het telefonies die Swartsee Graan-ooreenkoms, wat môre verval, en die Brics-spitsberaad volgende maand in Suid-Afrika, bespreek. Die Kremlin het ‘n verklaring oor die oproep uitgereik, maar het nog nie amptelik gesê of Putin beplan om die spitsberaad by te woon...

Putin het die reg om Brics-beraad by te woon – Kosmos 94.1
Post

Putin het die reg om Brics-beraad by te woon – Kosmos 94.1

Malema: Putin het die reg om Brics-beraad by te woon Die EFF-leier, Julius Malema, sê Suid-Afrika behoort onder geen verpligting te wees om die Russiese President Vladimir Putin in hegtenis te neem nie. Hy het op ‘n nuuskonferensie verduidelik Putin kom nie na Suid-Afrika toe nie, maar wel na die Brics-beraad toe. Hy sê Putin,...

SAPD glo nie in besit van Internasionale Strafhof se lasbrief vir Putin – Kosmos 94.1
Post

SAPD glo nie in besit van Internasionale Strafhof se lasbrief vir Putin – Kosmos 94.1

SAPD glo nie in besit van Internasionale Strafhof se lasbrief vir Putin Die Suid-Afrikaanse Polisiediens ontken hy is in besit van ʼn internasionale lasbrief vir die inhegtenisneming van die Russiese President, Vladimir Putin. Volgens die polisiekommissaris, Fannie Masemola, val die aangeleentheid buite die polisiediens se bestek van verantwoordelikhede. Dit is deel van sy skriftelike antwoord...

Putin met with Wagner following unrest
Post

Putin met with Wagner following unrest

A Kremlin spokesperson has acknowledged that Russian President Vladimir Putin met with the chief of the “Wagner” mercenary group Yevgeny Prigozhin in Moscow, days after the paramilitary group’s June revolt. The post Putin met with Wagner following unrest first appeared on Future Media. Source link

Brics-beraad moenie fokus op Putin se bywoning – Kosmos 94.1
Post

Brics-beraad moenie fokus op Putin se bywoning – Kosmos 94.1

Brics-beraad moenie fokus op Putin se bywoning Die ANC se adjunk-sekretaris-generaal, Nomvula Mokonyane, sê die Brics-beraad moet nie oor die Russiese President, Vladimir Putin, se bywoning gaan nie. Sy het op ‘n nuuskonferensie gepraat oor die land se gereedheid om die geleentheid aan te bied in die nasleep van die Internasionale Strafhof se lasbrief vir...

Bosa soek antwoorde oor Cyril se vertroulike hofvoorlegging oor Putin – Kosmos 94.1
Post

Bosa soek antwoorde oor Cyril se vertroulike hofvoorlegging oor Putin – Kosmos 94.1

Bosa soek antwoorde oor Cyril se vertroulike hofvoorlegging oor Putin Build One South Africa het versoek President Cyril Ramaphosa se vertroulike hofvoorlegging oor die Russiese President, Vladimir Putin, moet openbaar gemaak word. Volgens Bosa het die regering ‘n wetlike verpligting om Putin in hegtenis te neem as hy volgende maand die Brics-beraad bywoon weens ‘n...

Putin gaan Turkye in Augustus besoek – Kosmos 94.1
Post

Putin gaan Turkye in Augustus besoek – Kosmos 94.1

Putin gaan Turkye in Augustus besoek Die President van Turkye Tayyip Recep Erdogan het bevestig sy Russiese eweknie Vladimir Putin gaan volgende maand ‘n seldsame oorsese besoek aan Istanbul bring. Erdogan het die aankondiging op ‘n nuuskonferensie gedoen na samesprekings met die President van Oekraïne, Volodimir Zelensky, in die hoofstad. Turkye is ‘n lid van...

Putin het blykbaar voorleggings gestop – Kosmos 94.1
Post

Putin het blykbaar voorleggings gestop – Kosmos 94.1

Cyril in Rusland: Putin het blykbaar voorleggings gestop Suid-Afrikaanse President Cyril Ramaphosa het ‘n tweedaagse werksbesoek aan Oekraïne en Rusland afgesluit, waar Afrika-leiers ‘n vredespad voorgestel het vir die 16-maandlange konflik tussen die twee lande. Hy is vergesel deur die presidente van die Comore, Senegal en Zambië, Egipte se eerste minister en verteenwoordigers van die...