Tag: pyplyn

Home pyplyn
Kommunale grondraad vir Khomas in pyplyn
Post

Kommunale grondraad vir Khomas in pyplyn

Kommunale grondraad vir Khomas in pyplyn Die landbouministerie beplan om ‘n kommunale grondraad vir die Khomas-streek te stig, om ‘n kommunale grondgebied in die streek te vestig. Landbouminister Calle Schlettwein sê raadslede is aangestel om billike en volhoubare grondtoewysingsprosesse te bevorder, grondregistrasie te voltooi, die verwydering van onwettige heinings te versnel, tydige vergaderings te verseker...

Lodestone wil pyplyn van Oanobdam na sy Dordabis-myn hê – Kosmos 94.1
Post

Lodestone wil pyplyn van Oanobdam na sy Dordabis-myn hê – Kosmos 94.1

Lodestone wil pyplyn van Oanobdam na sy Dordabis-myn hê Lodestone Namibia se ystererts-mynprojek by Dordabis is besig met ‘n omgewingsbestuursplan vir sy watervereistes wat ‘n beplande water-pyplyn vanaf die Oanobdam naby Rehoboth insluit. Onlangse watervereistes van die myn is op twee miljoen kubieke meter water per jaar bepaal. Lodestone het in 2019, 2020 en 2021...