Quinton de Kock tree uit na Wêreldbeker Die Protea-paaltjiewagter, Quinton de Kock, het bekendgemaak hy tree uit eendagkrieket na die Wêreldbekertoernooi in Indië. Dit volg op sy vroeëre uittrede uit toetskrieket, hoewel hy steeds beskikbaar sal wees vir T20’s. Die 30-jarige De Kock het in 140 eendagwedstryde vir die Proteas gespeel sedert sy buiging tien...
December 15, 2024