ANC en EFF raak handgemeen by raadsvergadering Die Ekurhuleni-raadsvergadering moes Donderdagaand verdaag word nadat ʼn fisiese onderonsie tussen EFF- en ANC-raadslede uitgebreek het. Die vergadering is belê om ActionSA se mosie van wantroue in die Ekurhuleni-burgemeester, Sivuyile Ngodwana van die African Independent Congress, te debatteer. Die ANC in Gauteng se sekretaris, TK Nciza, sê hy...
December 26, 2024