Radioteleskoop op Gamsberg sal land op die kaart sit Die Africa Millimeter Telescope-projek is onder die gesamentlike leiding van twee spanne by die Radboud Universiteit Nijmegen en die Universiteit van Namibië en het ten doel om ‘n 15m enkelskottel-radioteleskoop op die Gamsberg te realiseer. Die hoofdoel daarvan is om ‘n noodsaaklike skakel te verskaf met...
November 18, 2024