Tag: Rafah

Home Rafah
Rafah moet ingeval word – Bibi
Post

Rafah moet ingeval word – Bibi

Rafah moet ingeval word – Bibi Israel se eerste minister Benjamin Netanyahu sê hulle het geen ander keuse as militêre optrede in Rafah nie. Hy het gister met Amerikaanse kongreslede vergader. Israel het onder internasionale kritiek deurgeloop voor sy beplande optrede in die suidelike Gaza stad waar meer as ʼn miljoen mense tans skuil. Netanyahu...

Aanvalle duur voort op Rafah
Post

Aanvalle duur voort op Rafah

Aanvalle duur voort op Rafah Israel se weermag het nuwe lugaanvalle in Gaza uitgevoer en twee hospitale Maandag beleër, ondanks ‘n toenemende internasionale konsensus vir ‘n wapenstilstand veral omdat die noordelike dele van die strook hongersnood ervaar. Rafah, die laaste toevlugsoord vir ongeveer die helfte van Gaza se 2,3 miljoen bevolking nadat baie mense opgedaag...

Bibi sê nee vir Biden, Rafah sal aangeval word
Post

Bibi sê nee vir Biden, Rafah sal aangeval word

Bibi sê nee vir Biden, Rafah sal aangeval word Israeliese premier Benjamin Netanyahu het ‘n pleidooi van die Amerikaanse president Joe Biden verwerp om ‘n beplande grondaanval op Rafah, die laaste toevlugsoord in Gaza vir meer as ‘n miljoen ontheemdes, af te weer. Israel glo dat Hamas-militante daar skuiling soek. Jake Sullivan, nasionale veiligheidsadviseur van...

VN sê Israel moet Rafah uitlos
Post

VN sê Israel moet Rafah uitlos

VN sê Israel moet Rafah uitlos Die Verenigde Nasies se menseregtekantoor sê dat ‘n Israeliese offensief in Gaza se grensdorp Rafah nie toegelaat kan word om te gebeur nie, omdat dit massiewe verlies aan Palestynse lewens sal veroorsaak. Israeliese eerste minister Benjamin Netanyahu sê Israel sal voortgaan met sy offensief teen die Hamas-beweging wat Gaza...

Rafah loop weer deur – Kosmos 94.1
Post

Rafah loop weer deur – Kosmos 94.1

Rafah loop weer deur Israeliese bombardemente van Rafah in die Gaza-strook het ‘n moskee platgevee en huise vernietig. Gaza-gesondheidsowerhede sê dat 97 mense in die laaste 24 uur van Israeliese aanvalle dood en 130 gewond is, maar die meeste slagoffers is steeds onder puin of in gebiede wat redders nie kan bereik nie. Minstens 20...

Israel sets March deadline for Gaza ground offensive in Rafah
Post

Israel sets March deadline for Gaza ground offensive in Rafah

Israeli war cabinet member Benny Gantz has warned that unless Hamas frees all hostages held in Gaza by 10 March an offensive will be launched in Rafah. It is the first time Israel has said when its troops might enter Gaza’s overcrowded southern city. Global opposition is growing to such an attack in Rafah, where...

Egipte bou buffersone naby Rafah
Post

Egipte bou buffersone naby Rafah

Egipte bou buffersone naby Rafah Egipte bou ‘n kilometer-wye buffersone met ‘n muur aan sy grens met suidelike Gaza, te midde van toenemende vrese oor Israel se beplande grondoffensief in Rafah, waar meer as die helfte van Gaza se bevolking skuil. Satelliet-beelde wys ‘n beduidende gedeelte van die Egiptiese grondgebied tussen ‘n hoofweg en die...

Israel Gaza: Netanyahu vows to press ahead with Rafah offensive
Post

Israel Gaza: Netanyahu vows to press ahead with Rafah offensive

Israeli Prime Minister Benjamin Netanyahu has insisted his troops will advance on the Gazan city of Rafah, defying outside pleas to reconsider. French President Emmanuel Macron was among those warning Mr Netanyahu off, telling him the human cost of Israel’s operation in Gaza was “intolerable”. But Mr Netanyahu has ordered his army to prepare for...

Israel Gaza: UN warns attack on Rafah could lead to ‘slaughter’
Post

Israel Gaza: UN warns attack on Rafah could lead to ‘slaughter’

Image caption, Rafah’s population has swelled from 250,000 to 1.5 million as Palestinians have fled to the territory’s southernmost city A top UN official has warned an Israeli assault on Rafah, Gaza’s southernmost city, could lead to a “slaughter”. Humanitarian chief Martin Griffiths said Palestinians in Gaza were already suffering an “assault that is unparalleled...

Israel rescues two hostages in Rafah amid deadly strikes
Post

Israel rescues two hostages in Rafah amid deadly strikes

Israel says two male Israeli hostages have been rescued in a raid in Rafah, amid reports of heavy Israeli air strikes on the southern Gazan city. The Israeli military says the two men are in “good medical condition”. Earlier, the Palestine Red Crescent Society said Rafah was under attack. Some 1.5 million people are sheltering...