Tag: Rafah

Home Rafah
Twee Israeliese gyselaars gered tydens inval in Rafah
Post

Twee Israeliese gyselaars gered tydens inval in Rafah

Twee Israeliese gyselaars gered tydens inval in Rafah Twee Israeliese gyselaars is bevry tydens ‘n spesiale inval in die stad Rafah in die suide van Gaza, 128 dae nadat hulle gyselaar geneem is. Die twee gyselaars is geïdentifiseer as die 60-jarige Fernando Simon Marman en die 70-jarige Louis Har. Hulle is deur die militante groep...

Biden waarsku Israel oor grond-offensief in Rafah
Post

Biden waarsku Israel oor grond-offensief in Rafah

Biden waarsku Israel oor grond-offensief in Rafah Die Withuis sê president Joe Biden was telefonies met Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu in verbinding oor planne vir ‘n militêre operasie in Rafah, Gaza. Die president waarsku ‘n militêre operasie in Rafah mag nie uitgevoer word sonder ‘n geloofwaardige en uitvoerbare plan om die veiligheid van...

Israel loods lugaanvalle op Rafah
Post

Israel loods lugaanvalle op Rafah

Israel loods lugaanvalle op Rafah Israel het verskeie lugaanvalle op Rafah geloods ure nadat premier Benjamin Netanyahu die weermag beveel het om ‘n plan voor te berei om burgerlikes uit die digbevolkte suidelike Gaza-stad te ontruim. ‘n Totaal van 28 mense is dood in die oornag aanvalle sê, die Palestynse ministerie. Netanyahu het Vrydag die...

Israel-Gaza war: US says it will not back unplanned Rafah offensive
Post

Israel-Gaza war: US says it will not back unplanned Rafah offensive

The US has warned Israel that staging a military offensive into Gaza’s southern city of Rafah without proper planning would be a “disaster”. Some 1.5 million Palestinians are surviving in the city bordering Egypt in dire humanitarian conditions. The White House said it would not support major operations without due consideration for the refugees there. ...

VN-ambassadeurs besoek Rafah vandag – Kosmos 94.1
Post

VN-ambassadeurs besoek Rafah vandag – Kosmos 94.1

VN-ambassadeurs besoek Rafah vandag VN-Veiligheidsraad-ambassadeurs het in Egipte aangekom om die Rafah-grensoorgang met die beleërde Gaza-strook te besoek, dae nadat die Verenigde State ‘n raadsbesluit vir ‘n wapenstilstand ge-veto het. Die informele eendag-reis wat deur die Verenigde Arabiese Emirate en Egipte gereël is, volg te midde van ‘n vinnig- toenemende humanitêre krisis in die oorloggeteisterde...

Eerste buitelandse burgers verlaat Gaza deur Rafah
Post

Eerste buitelandse burgers verlaat Gaza deur Rafah

Eerste buitelandse burgers verlaat Gaza deur Rafah ‘n Eerste groep burgerlike ontruimdes uit Gaza het ingevolge ‘n Katar-bemiddelde ooreenkoms Egipte binnegegaan terwyl Israeliese magte die Palestynse enklawe opnuut vanuit land, see en lug gebombardeer het in hul offensief teen Hamas-militante. Nog ‘n ontploffing het Jabalia, Gaza se grootste vlugtelingkamp, geskud, ‘n dag nadat Palestynse gesondheidsamptenare...