Tag: raffinaderye

Home raffinaderye
Oekraïne teiken Russiese raffinaderye, olieprys geraak
Post

Oekraïne teiken Russiese raffinaderye, olieprys geraak

Oekraïne teiken Russiese raffinaderye, olieprys geraak Oekraïne het Russiese olieraffinaderye Woensdag in ‘n tweede dag van swaar hommeltuigaanvalle getref, wat ‘n brand by Rosneft se grootste raffinadery veroorsaak het. Dit was een van die ernstigste aanvalle teen Rusland se energiesektor die afgelope maande. Oliepryse het met 2 persent gestyg, deels weens kommer oor die aanbod-ontwrigting...

Net 3 uit 6 raffinaderye in SA werk
Post

Net 3 uit 6 raffinaderye in SA werk

Net 3 uit 6 raffinaderye in SA werk Die Sentrale Energiefonds in die buurland waarsku Suid-Afrika staar ʼn dreigende brandstofkrisis in die gesig omdat die aanvraag na verwagting gaan toeneem terwyl raffinering onder druk bly. Slegs drie van die land se ses raffinaderye is operasioneel en net 35 persent verwerkingskapasiteit is beskikbaar. ʼn Woordvoerder van die fonds, Ayanda Noah, sê...