Menzies se hofstryd, die keer voor regter Rakow, duur voort vandag Die regstryd deur Menzies Aviation duur voort in die hoërhof. In sy aansoek om die aanwysing van die vraghanteringstender aan Paragon en Ethiopian Airlines ter syde te laat stel, en ook om sy tenderdokument as geldig te verklaar, is daar vandag ‘n statusverhoor voor...
November 16, 2024