Klimaat – ons stuur af op ‘n ramp Die Wêreld Meteorologiese-organisasie se jongste klimaatverslag bevestig dat 2023 die warmste jaar op rekord was, met die globale gemiddelde temperatuur wat 1,45°C bo die voor-industriële basislyn. Die stygende temperature beïnvloed voedselsekerheid, see-temperature, sowel as groogtes, storms en brande. Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies Antonio Guterres het...
Tag: ramp
Hardap wat opdroog sal ramp vir suiwelplaas wees
Hardap wat opdroog sal ramp vir suiwelplaas wees Daar is groot kommer oor die stand van sake by die Hardapdam waarop talle produsente van die skema staatmaak. Op die oomblik is die dam op 17,3 persent van kapasiteit en boere het reeds hulle aanplantings gedoen. Mielies en lusern is belangrike gewasse vir die produsente en...
Demokrate in VSA stuur op ‘n ramp af
Demokrate in VSA stuur op ‘n ramp af Die Amerikaanse verteenwoordiger Dean Phillips van Minnesota, sê hy sal nie vir herverkiesing na die Huis staan nie. Hy wil teen president Joe Biden as Demokratiese kandidaat staan. Die 54-jarige miljoenêr-sakeman en drietermyn-kongreslid sê hy sal teen Biden optree, met die president se flou goedkeuringsgraderings en kiesers...
Oud-Wallabieskaptein vra dringende ingryping na Wêreldbeker ramp
Oud-Wallabieskaptein vra dringende ingryping na Wêreldbeker ramp Australië se voormalige kaptein, Stephen Moore, vra dringende ingryping om dié sport in die land te red nadat die Wallabies die eerste keer ooit nie die Wêreldbekertoernooi se groepsfase oorleef het nie. Hulle is uitgeskakel toe Fidji teen Portugal verloor, maar steeds ʼn bonuspunt verdien het. Moore sê...
Wrede somer is ramp vir planeet – Kosmos 94.1
Wrede somer is ramp vir planeet Die Verenigde Nasies sê Julie se temperature dui aan dat die maand die warmste op rekord sal wees. Die sekretaris-generaal, Antonio Guterres sê vir groot dele van die Noorderlike Halfrond, wat Amerika, Asië, Afrika en Europa insluit, is dit ‘n wrede somer maar, vir die planeet is dit ‘n ramp. Post navigation Source...