Tag: Rampspoedige

Home Rampspoedige
Studie toon rampspoedige invloed van hitte
Post

Studie toon rampspoedige invloed van hitte

Studie toon rampspoedige invloed van hitte ‘n Studie deur die Australian National University dui aan die rekord-hittevlakke wat in 2023 ondervind is, het ‘n aansienlike uitwerking gehad op die globale watersiklus. Dit het gelei tot erge storms, oorstromings, mega-droogtes en bosbrande. Die bevindinge, wat nog bevestig moet word deur mede-navorsers, word uiteengesit in ‘n nuwe...

Rampspoedige gevolge as Hardap droogloop
Post

Rampspoedige gevolge as Hardap droogloop

Rampspoedige gevolge as Hardap droogloop Min reën het sover hierdie somer in die opvanggebiede van die land se damme geval en veral die lae vlak van die Hardapdam, wat tans sowat 18,9 persent vol is, wek kommer. Mielie- en lusernprodusente by die groenskema maak staat op die dam vir water maar as dit nie begin...