Tag: rapporteer

Home rapporteer
Rapporteer uitbuiters van Geingob se dood aan polisie!
Post

Rapporteer uitbuiters van Geingob se dood aan polisie!

Rapporteer uitbuiters van Geingob se dood aan polisie! Die inligting-minister dr. Peya Mushelenga, betreur die verskynsel dat gewetenlose mense die dood van president Hage Geingob uitbuit om geld te maak. Hy het gepraat by die daaglikse media-inligtingsessie oor opdaterings oor die reëlings vir die staatsbegrafnis. Lede van die publiek word versoek om wanneer hulle sulke...

Rapporteer onwettige langafstandtaxi’s, moenie net kla
Post

Rapporteer onwettige langafstandtaxi’s, moenie net kla

Rapporteer onwettige langafstandtaxi’s, moenie net kla Die inwoners van Rehoboth en Groot Aub is bekommerd oor onwettige sewe-sitplek- en sedanvoertuie wat daagliks as langafstandtaxi-operateurs funksioneer. Ongelisensieerde voertuie en operateurs is nie ‘n nuwe probleem in Namibië nie en hou ‘n ernstige risiko in vir beide passasiers en ander padgebruikers. Die inwoners vra hoekom die onwettige...

Galp rapporteer koolwaterstof in PEL 83
Post

Galp rapporteer koolwaterstof in PEL 83

Galp rapporteer koolwaterstof in PEL 83 Lissabon-gebaseerde Galp Energia rapporteer positiewe aanduidings van koolwaterstowwe in sy Mopane 1X-eksplorasieput, aflandig in die Oranje-bekken. Die nuus volg op Galp se ondertekening van ‘n kontrak van 911 miljoen Namibiese dollar met SFL Corporation vir die semi-dompelbare tuig Hercules. Galp bedryf PEL 83 met ‘n 80 persent belang, terwyl...